5 Rock Pool

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 15 % af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

5 Rock Pool bied stylvolle selfsorgverblyf vir gholfspelers en avontuurlustiges wat op soek is na 'n ontspanne vakansie by die see. Die akkommodasie bied veilige verblyf in 'n stil en rustige omgewing op die Atlantic Beach Gholflandgoed, maar is nogtans naby Kaapstad en ander besienswaardighede, soos die Wynroete.

Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n volledige badkamer, oorgenoeg plek in die ingeboude kaste en selfs 'n leeshoekie. Dit maak 5 Rock Pool 'n lieflike, stil wegbreek.

Die voorportaal bied toegang tot 'n ruim oopplan-leefvertrek, -kombuis en -eetarea met sitplek vir 2 gaste. Die volledig toegeruste kombuis het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond. Komplimentêre tee en koffie word ook voorsien. Daar is 'n opwasarea met 'n skottelgoedwasser en strykgeriewe vir nog meer gerief. Daar is ook 'n TV met Netflix en gratis, hoëspoed WiFi.

'n Windbeskutte buitebraai, wat vir die grootste gedeelte van die dag in son gehul is, is beskikbaar. Dit is die ideale plek om jou oggendkoffie te geniet. Aangesien die woonstel op 'n sekuriteitslandgoed geleë is, is daar 24 uur-sekuriteitstoegang en patrollies. Die woonstel is in 'n stil doodloopstraat langs 'n lieflike parkie en 'n dam - ideaal vir pieknieks.

Atlantic Beach Gholfklub is 'n links-gholfbaan wat naby die kusdorp Melkbosstrand, net 30 km vanaf Kaapstad se middestad, geleë is. Toe die gholfbaan ontwikkel is, is besluit om te help met die beskerming van inheemse fauna en flora wat 'n unieke gholf-ervaring verleen.

Let asb. op: Al is die eenheid op die grondvloer geleë is daar 5 trappe van die binnehof af na die ingang. Die woonstel is op die eienaar se perseel geleë.

Slaapplek

'n Bespreking by 5 Rock Pool sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry

Badkamer

  •  En-suite
  •  Ondervloerse verhitting

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Ondervloerse verhitting

Konferensie geriewe

  •  DVD-speler
  •  Internet
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 5 Rock Pool gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 R765 per nag (plek vir 2)

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]