St Lucia Estuary Akkommodasie by 5 Sandpiper | LekkeSlaap
+11

5 Sandpiper

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandpiper 5, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

5 Sandpiper is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in St. Lucia, 'n klein vakansiedorpie aan die Olifantkus van KwaZulu-Natal. Dit is die poort na die iSimangaliso-vleilandpark, een van Suid-Afrika se grootste parke. Dis bekend vir die wildsafari's, diverse ekosisteme, seekoei- en krokodilbootritte op die riviermond en ongerepte natuurskoon.

Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n knus oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV.

Slaapplek

’n Bespreking by 5 Sandpiper sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 5 Sandpiper
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Sandpiper 5, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 5 Sandpiper het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandpiper 5, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAD9lwM619ofgN0A0gNC8XjcDWZ8aloEQNvqh97qKifkZ11WX9U8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 5 Sandpiper St. Lucia 3936 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.374970454839 32.420019548536
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za