5 Santika

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

5 Santika is 'n selfsorg-woonstel in Shelly Beach en front na die see.

Dié woonstel het lugversorging, slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan- kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Dié kamer lei ook na 'n stoep. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed. Die gastebadkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. Die eetkamer het 'n tafel met sitplek vir 6 en die sitkamer het gemaklike banke en 'n platskerm-TV met volle DStv.

Die leefarea lei na 'n lieflike balkon met 'n buite tafel, sitplek vir 6 en ingeboude braaigeriewe. Die onderdak balkonbied 'n uitsig oor die tuin en die see.

Slaapplek

'n Bespreking by 5 Santika sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 5 Santika gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false