5 Sea Haven

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sea Haven 5 is 'n moderne selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Ballito. Dit is ideaal vir gaste wat opsoek is na huislike verblyf naby die strand en ander besienswaardighede.

Die woonstel is ingerig met lugversorging en is smaaklik versier. Dit bestaan uit 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamers het of 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens asook 'n stort en-/of bad, wasbak en 'n toilet in die badkamers.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n wasmasjien, skottelgoedwasser, dubbeldeur-yskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, koffiemasjien, eetgerei en breekware. Die sitkamer het gemaklike banke waar gaste kan ontspan en daar is 'n TV met sekere DStv-kanale. Die eetarea is in die vermaakarea wat beskik oor 'n kroeg en 'n gasbraai vir gaste se gebruik.

'n Dubbelmotorhuis is beskikbaar en die kompleks bied ook 'n gemeenskaplike swembad. Sea Haven 5 is 15 minute van die strand af en net 'n entjie van verskeie restaurante, winkels en ander geriewe geleë.

Slaapplek

'n Bespreking by 5 Sea Haven sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 5 Sea Haven gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 300 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false