Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

5 Seasons Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Thea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Jaar gelys 15

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 18 resensies vir 5 Seasons Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Eva O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eva O

Tranquil and private stay in Stellenbosch, lovely place.

Lovely stay and very private. Our family travels to Stellenbosch every year and this was the perfect spot. It was located about 5 minutes away driving from Stellenbosch centre in a tranquil and beautiful neighbourhood. Clean and friendly staff as well. Will definitely be coming back again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonard H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonard H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry, heerlike swembad, wonderlike gasvrou.

Dit was 'n wonderlike ervaring .

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
André V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André V
Besigheidsreis

Fantastiese verblyf.

Baie lekker verblyf. Skoon, netjies, stil en veilig. Baie lekker ontbyt. Ideaal vir sakereisigers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

5 Seasons Guest House se terugvoer

Beste Andre,

Baie dankie vir hierdie fantastiese terugvoering rakende jou onlangse verblyf by ons. Dit was 'n plesier om jou by ons te hê. Ons sien uit daarna om jou moontlik in die nabye toekoms weer te verwelkom hier by 5 Seasons Gastehuis.

Vriendelike Groete,

5 Seasons Guest House
Riaan E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan E
Saam met vriende

Baie vriendelike diens, skoon, netjiese kamers.

Baie vriendelike diens, skoon, netjiese kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Te lekker vir woorde!

Een van die bestes waar ons nog oorgeslaap het. Die kamers is 5 ster, asook die diens en ontbyt. Niks staan die vriendelike en bekwame Maryna se hande verkeerd nie, selfs tuisgebakte brood saam met 'n uitmuntende ontbyt. Ons beveel 5 Seasons ten sterkste aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zani T - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zani T
Gesin met tieners

Soos altyd perfek!

Gemaklik, luuks en altyd vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Garth E - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garth E
Gesin met tieners

Great stay, friendly staff make you feel welcome.

Beautiful room, great staff, we will definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zani T - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zani T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Altyd net ‘n groot bederf

Dit bly die gastehuis van ons keuse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie A - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie A
Enkelreisiger

Verfrissend, heerlik om weg te kom uit die besige wêreld. Ek het gevoel soos Alice in Wonderland.

Ek het 'n net twee nagte daar geslaap. Ek was op 'n baie vinnige besoek na my ma toe. Dit was sta afstand van waar sy gebly het en die Saterdagoggend het ek 'n heerlike ontbyt geëet. Lee was baie vriendelik. Daar was 'n dame wat saam met 'n toergroep was en hy het haar baie mooi gehelp. Die kamer was heerlik - net die regte grootte. Daar is die mooiste swembad en ontspanningsplek! Ek sal definitief weer kom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging, veilige parkering, baie aangename en hulpvaardige personeel.

Ons het baie lekker gebly die week. Dis 'n baie mooi gastehuis, en hulle het alles wat 'n mens nodig het. Ons hostess Faith was baie aangenaam en het ons verblyf baie lekker gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin T - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Naby universiteit. Skoon.

Vriendelike diens. Mooi kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mattheus S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mattheus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oortreflik!

Om hier te kon bly was fantasties. Hulle het ons op die nippertjie kon help waar hulle baie behulpsaam was en uitstekende dienste gelewer het! Die fasiliteite was bo-verwagtig en die mense was baie vriendelik. Ons het elke oomblik geniet en sal hierdie plek vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fritz W - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier.

Kamer baie skoon, gerieflik met oorgenoeg spasie. Baie vriendelik ontvang. Ontbyt was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ton D - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ton D
Saam met eggenoot / lewensmaat

In rustige fijne wijk, veilig gevoel en voor herhaling vatbaar.

Prachtig appartement in grootte en comfort. Wanneer weer in Zuid-Afrika en Stellenbosch wederom proberen in deze B&B te boeken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean S - Apr 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jean S
Saam met eggenoot / lewensmaat

For 4 Star rated B&B, bit disappointing especially since TV available was limited to SABC

Location, safety, staff friendliness & cleanliness were great. Thought the TV available in our room was tiny though.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean S - Nov 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jean S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay was very comfortable, boosted by Genevieve's wonderful hospitality!

Genevieve was a fantastic host, and we thoroughly enjoyed her hospitality, warmth and friendliness. The location is perfect - quiet and peaceful, with the added bonus of being very close to town. I would definitely recommend this accommodation to friends visiting Stellenbosch.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annina D - Jan 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

a very pleasant guest house in tranquill area,but would prefer DSTV in the rooms

A very pleasent guest house with lovely,clean rooms,lovely ,tranquill location and swimming pool area.However, for a 4 star guest house, there ia very limited television programmes available.I would strongly recommend DSTV in all the rooms.We are sports lovers and was very sad to be unable to watch the Australian Open Tennis and International cricket while on holiday.We were told to go to a local student pub to watch some sport. The owner should also be careful whom she employs to manage the whole guest house.The girl she employed was very frienly,but admitted that she had no experience and had just started working there.She had to be asked for milk,butter, jam every morning at breakfast.Although it is not her job,she should have checked up on the table setting everyday or the owner should have helped her. Otherwise,really enjoyed our stay there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derek B - Jan 2010
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A most pleasent stay in a leafy suburb of Stellenbosch

Arriving at Stellenbosch in the middle oasweltering 42deg C the host where friend and inviting. The accomodation was airy and pleasent, the pool even more inviting. Breakfast was either continental with cold meast and cheese, or bacon and eggs the outside tables and tranquil surroundings the best way to start the day.r Forrest welcomes you with a huge bark! biggest Great Dane I've ever seen, he did not like being called puppy, but a great Dane a fluffy toy in it's mouth deserves that title!r Sadly the stay was to short! I would recommend 5 Seasons to anyone traveling to Stellenbosch

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Van der Stel-straat 60, Mostersdrift, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa43fcb548d51ec618be78ab0e457e69df75850a7944672b533a2168caa8654f26cb4f52889e630e3fcf85a399fe41a715b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 60 van der Stel Street Mostersdrift 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -33.935731846622 18.883430063725
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem