5 Sleeper Chalet

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Zimbali Chalets bied luukse, ruim en privaat selfsorgverblyf in 'n pragtige inheemse kuswoud-omgewing. Hierdie chalets is in die hartjie van die internasionaal bekroonde Zimbali Coastal Resort se woudlandgoed geleë.

Dié dubbelverdieping-chalet het slaapplek vir tot 5 gaste en beskik oor 2 groot slaapkamers met 2 enkelbeddens in elk en 'n kleiner derde slaapkamer met 1 enkelbed. .Die eerste slaapkamer het 'n en suite-badkamer en die tweede en derde slaapkamers deel die tweede badkamer.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser in. Elke chalet beskik oor DStv en braaigeriewe. 'n Gholfkarretjie met 4 sitplekke word aan gaste voorsien waarmee hulle op die landgoed kan rondry.

Gaste het toegang tot 'n privaat swembad binne die kompleks wat uit 21 huise bestaan. Hierdie chalets is ook naby Zimbali-oord se algemene swembaddens met toegang tot die strand.

Slaapplek

'n Bespreking by 5 Sleeper Chalet sluit in:

1 x Enkelbed / Driekwartbed
2 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 5 Sleeper Chalet gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 480 per nag (plek vir 5)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false