5 The Dunes

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

5 The Dunes bied selfsorgverblyf in 'n klein kompleks in die kusdorpie Seafield. Die area is sowat 15 km vanaf Port Alfred.

Verblyf beskik oor die hoofmeenthuis en 'n aparte tuinwoonstel en daar is slaapplek vir 10 gaste. Die meenthuis het 3 slaapkamers en 2 badkamers - die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort.

Die hoofhuis het 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en ingeboude kaste toegerus is. Die leefarea langsaan het 'n etenstafel met sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea bied toegang tot 'n braai-area buite. Die kothuis het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die eenheid het ook 'n privaat badkamer met 'n stort.

Die eenheid is op 'n vyfystergholfbaan met 9 putjies en die klein landgoed het ook 'n winkel. Die strand en rivier is sowat 3 km vanaf 5 The Dunes.

Slaapplek

'n Bespreking by 5 The Dunes sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 4 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 5 The Dunes gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 200 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za