LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 5 Whale Rock Gardens | LekkeSlaap
+15

5 Whale Rock Gardens

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: White Capsweg 1, Whale Rock Gardens 5, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

5 Whale Rock Gardens is 'n ruim, moderne selfsorgwoonstel in Whale Rock Estate in Pletenbergbaai. Dit is loopafstand van die strand af en net 'n klein entjie se ry vanaf die middedorp.

Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste in 1 slaapkamer en daar is 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -eetarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n deur na die stoep en die tuinarea. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, ander klein toebehore, en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die gerieflike woonkamer het 'n platskerm-TV met DStv en 'n deur na die stoep en 'n privaat tuintjie met braaigeriewe.

5 Whale Rock Gardens is net 200 m van die gemeenskaplike swembad af.

Slaapplek

’n Bespreking by 5 Whale Rock Gardens sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir 5 Whale Rock Gardens
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • White Capsweg 1, Whale Rock Gardens 5, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink 5 Whale Rock Gardens het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: White Capsweg 1, Whale Rock Gardens 5, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIxNDAwYzg4LTY2OWMtNGJhZi05NDkwLTE5ODExZjE5ZWIyZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag(plek vir 2) 11 5 1 5 1 White Caps Way 5 Whale Rock Gardens 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.087199830949 23.362316787243
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!