Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

50 Circular Drive

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 353

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir 50 Circular Drive
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Christelle P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle P
Gesin met tieners

Absoluut die beste!

Gerieflik. Pragtige ligging. Het totaal ontspan. Baie netjies en skoon. Gereelde vars linne en handdoeke. Gasvryheid en bederf deur gasvrou. Bonus was die "inverter", nie negatief beïnvloed deur beurtkrag nie, dankie! Pamela was groot bederf. Beslis die beste!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cedric J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cedric J
Gesin met klein kinders

Fantastic

The home has everything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizna Z - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna Z
Gesin met tieners

Beste ligging met mooiste uitsig. Baie gerieflik en luuks. Ons het baie lekker gebly, baie dankie ook vir Appel wat ons so baie gehelp het om Knysna te verken! Uitstekende aanbevelings.

Lieflike vakansiehuis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

50 Circular Drive se terugvoer

Dankie dat u te 50 Circular drive tuis gegaan het! Ons waardeer u terugvoering oor u verblyf ondervinding!

50 Circular Drive
Arnold V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold V
Gesin met klein kinders

Eersteklas verblyf met pragtige uitsig oor die Knysna Heads en Lagoon.

Ons het `n wonderlike tyd gehad by 50 Circular Drive. Ons is hartlik ontvang en die geriewe is uit die boonste rakke. Die huis en geriewe is ten volle toegerus en alles wat ons benodig het was beskikbaar. Die uitsig en ligging is van die beste in Knysna. Hierdie eiendom is beslis een om te onthou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

50 Circular Drive se terugvoer

Baie dankie dat u te 50 Circular drive tuis gegaan het, ons waardeer die terugvoering opreg!!!

50 Circular Drive
Adriana V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriana V
Saam met vriende

Nog beter as fantasties!

Pragtige plek met werklik alles wat mens nodig het. Baie mooi uitsig oor die lagoon, stil en rustig. Baie skoon en veilig. Ons het regtig baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra P
Gesin met tieners

Absolutely beautiful home and breathtaking views. Did not want to leave!

What a beautiful home with the most spectacular views. Everything was available in the home so it felt like home away from home. It was very central to all the places we wanted to go. We loved every minute of our stay and will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nolié J - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolié J
Saam met vriende

Stukkie hemel.

Baie netjies en goed toegeruste huis. Daar is alles wat jy nodig het. Asemrowende uitsig. Sal definitief die verblyf aanbeveel vir enige iemand. Sien ons definitief volgende jaar weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pamela M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pamela M

I would recommend it to others indeed without doubt. The house is really welcoming.

A must come back indeed. The place is so rejuvenating with nice views from the comfort of home. A walk to the mall was a bonus for us who like walking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Circular-rylaan 50, Paradice, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa394719369b006ff597b7b5d9ba1831eee0e02a6a894b0359cbca34fabe727552764cc4700efe4cba4252e7587d1d7c24dc2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 50 Circular Drive Paradice 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.034637097706 23.033287525177
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem