Benoni Akkommodasie by 50 Homestead Street B&B | LekkeSlaap
+32

50 Homestead Street B&B

B&B
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Homestead-straat 50, Aphen Park, Benoni, 1501, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 R765 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

50 Homestead Street B&B bied B&B-verblyf en is langs die oewers van die Homestead-meer. Dit is in 'n ommuurde woonbuurt met sekuriteit-toegangsbeheer in Benoni in Johannesburg geleë.

50 Homestead Street B&B beskik oor 2 kamers wat individueel versier is. Dié kamers het elkeen 'n koningingrootte- of koninggrootte-bed, en albei kamers het 'n en suite-badkamer. Albei kamers het ook WiFi, 'n yskassie, en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Kontinentale ontbyt word buite op die patio in die somermaande bedien, en bied 'n uitsig oor die eiendom se tuine. Aandete kan teen 'n ekstra koste gereël word.

Die gastehuis het 'n kragopwekker ingeval daar beurtkrag is. Daar is ook 'n privaat sitarea vir sakevergaderings, 'n groot swembad wat met sonpannele verhit word, en 'n grasdak-lapa aan die onderpunt van die tuin naby die water. Daar is direkte toegang tot die meer en 'n privaat park aan die onderpunt van die tuin, waar besoekers rustig kan stap of piekniek hou.

'n Pendeldiens is beskikbaar per bespreking en die eiendom het veilige parkeerplek. Dit is naby sowat 7 restaurante en winkelsentrums.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Homestead-straat 50, Aphen Park, Benoni, 1501, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R900
Vanaf R765
per nag (vir 2 persone)
was R900
Vanaf R765
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Homestead-straat 50, Aphen Park, Benoni, 1501, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQPKK18zgr8QcFYCvVCocUwKRCQkWCz9LAKSuxcSoQJJVuy35Cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R900, nou Vanaf R765  per nag (vir 2 persone) 50 Homestead Street Aphen Park 1501 Gauteng 086 999 0018 10:00-23:00 14:00 -26.170166110294 28.284125411045
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za