50 Long Island

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

50 Long Island is in die voorste ry huise teen die strand in Salt Rock, 'n dorpie noord van Ballito en Shaka's Rock aan KwaZulu-Natal se Dolfynkus.

Die huis bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en die derde kamer het 'n tripelstapelbed. Dié 2 kamers deel 'n privaat badkamer.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n wasmasjien, 'n skottelgoedwasser en 'n toonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en platskerm-TV teen die muur.

Die leefarea bied toegang tot 'n lieflike stoep met stoepmeubels, 'n piekniektafel en braaigeriewe. Die het 'n uitsig oor die groot omheinde tuin.

Slaapplek

'n Bespreking by 50 Long Island sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 3 persone
1 x Tripelstapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 50 Long Island gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R10 000 per nag (plek vir 7)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false