Kloofendal Akkommodasie by 50 on Topaz | LekkeSlaap
+11

50 on Topaz

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Topazlaan 50 , Kloofendal, Roodepoort, 1709, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R20 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

50 on Topaz is ideaal vir 'n sakereisiger of 'n gesin in Kloofendal naby die Kloofendal Natuurreservaat, Clearwater Winkelsentrum, Flora Life Hospitaal, Wilgeheuwel Hospitaal en verskeie skake-ondernemings met toegang tot die N1.

Dié ruim eenheid het privaat toegang en veilige toesluit-parkeerplek. Die eenheid het 'n kombuis, slaaparea vir 2, 'n aparte badkamer, ingeboude kaste en 'n kluis.

Die kamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die sitarea het 'n platskerm-TV met DStv en daar is 'n studeerarea met WiFi. Dis ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat die Magalies Meander wil verken. Die sitarea het ook 'n slaapbank vir 'n kind en die eetarea het 'n etenstafel met 4 stoele. Die balkon bied 'n uitsig oor die tuin.

Privaat braaigeriewe is beskikbaar en daar is 'n elektriese heining, alarmstelsel en sekuriteit wat patrolleer.

Slaapplek

’n Bespreking by 50 on Topaz sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Kinderbank vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Topazlaan 50 , Kloofendal, Roodepoort, 1709, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Topazlaan 50 , Kloofendal, Roodepoort, 1709, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91dedd5d1c1a5597c766289bc38cc9822a2dfbeaf5f6ca2e347a7fce2ad8f89a281e6beb504518fff01bcddc80302a3bbc40?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R20 000  per nag (plek vir 2) 50 Topaz Avenue Kloofendal 1709 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.133339936188 27.888663553356
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za