LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 502 Mangrove Beach | LekkeSlaap
+11

502 Mangrove Beach

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Somtseu-weg 91, North Beach, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 195 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

502 Mangrove Beach is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks naby Durban se middestad. Die gebou is net 1 straatblok van North Beach af en naby ander besienswaardighede in die omtrek.

Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea vir 'n vyfde en sesde gas. Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n mikrogolf, yskas, wasmasjien, oond en 'n stoofplaat.

Die leefarea het 'n TV en 'n etenstafel met sitplek vir 6. Daar is gratis WiFi in die eenheid en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die gebou is 1 straatblok van die Durban Ice Arana, 1,2 km van die Durban Internasionale Konferensiesentrum, 3,5 km uShaka Marine World en 32 km van King Shaka Internasionale Lughawe af.

Slaapplek

’n Bespreking by 502 Mangrove Beach sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir 502 Mangrove Beach
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Somtseu-weg 91, North Beach, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 502 Mangrove Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 195
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 195
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Somtseu-weg 91, North Beach, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ff722cc2b6bae01d3b38e560e6c035c1c4cb24bf34eaf8e3edf333c6c118a1b5aab9a930a0d7485f23342b92f0f031b976d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 195  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 91 Somtseu Road North Beach 4001 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.8447212 31.0342523
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!