Umdloti Akkommodasie by 502 Sorjente | LekkeSlaap
+24

502 Sorjente

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg 29, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 550 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

502 Sorjente is 'n selfsorg-eenheid in Umdloti, 'n klein kusdorpie aan die Noordkus van KwaZulu-Natal. Die Noordkus is 'n puik vakansiebestemming met subtropiese weer en warm Indiese Oseaan-water.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is lugversorging in die eenheid.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, 'n mikrogolf, breekware en eetgerei in. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die kompleks bied ook toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by 502 Sorjente sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

3.2 uit 5van 1 resensie vir 502 Sorjente
Netheid
1.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
1.0/5

Ligging

  • North Beach-weg 29, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 502 Sorjente het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg 29, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAv1W9w6UD6w1UrXGQ6IlFi48aArDhiMeuSGuEl8GDsBw4rbsCMZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 550  per nag (plek vir 6) 1 5 1 4 29 North Beach Road Umdloti 4319 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -29.665071064152 31.122003618385
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za