504 Bermudas

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

504 Bermudas is ’n selfsorgwoonstel op die vyfde verdieping van die sekuriteitskomplek Bermudas in Umhlanga en is oorkant die strand geleë. Die Bermudas-kompleks bied ’n gemeenskaplike swembad en toegang tot die strand.

Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en daar is 3 slaapkamers, 2 badkamers, ’n oopplan-kombuis, eet- en leefarea. Die eerste slaapkamer beskik oor ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n bad en ’n handstort. Die kamer het skuifdeure sodat jy die vars seelug kan geniet. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en die tweede badkamer beskik oor ’n stort.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het ’n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en ander klein toebehore. Die eetarea het ’n etenstafel met sitplek vir 6. Die sitarea het ’n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en daar is lugversorging in die eenheid.

Die sitarea lei na ’n klein balkon met uitsigte oor die see. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by 504 Bermudas sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 504 Bermudas gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 150 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false