504 Venice House
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Burg Street, Unit 504 Venice House, Cape Town CBD, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R729 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
504 Venice House is 'n bekoorlike selfsorg-ateljeewoonstel in 'n veilige gebou in die hartjie van Kaapstad se lewendige middestad, net 'n paar treë van Longstraat en Greenmarket Square af. Die woonstel is perfek vir sakereisigers of vakansiegangers en bied gemak en gerief in 'n uitstekende ligging.
Die woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n aparte badkamer. Die slaaparea is gemaklik gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en ingeboude kas, terwyl die badkamer 'n stort, toilet en wasbak het. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid spog met 'n goed toegeruste kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en wasmasjien. Die sitkamer bied 'n gemaklike rusbank vir ontspanning, asook 'n slim-TV en gratis WiFi vir vermaak.
Die woonstel bied maklike toegang tot top-restaurante, winkels, kulturele besienswaardighede en openbare vervoer. Met moderne afwerkings en 'n goed deurdinkte uitleg, is hierdie ateljee 'n ideale basis om die stad te verken. Betaalde parkering is buite die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Dwell Property Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 58
Resensies 31
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 24 Burg Street, Unit 504 Venice House, Cape Town CBD, 8000, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Burg Street, Unit 504 Venice House, Cape Town CBD, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang