Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

504 Witsand

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 18, Table View, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

504 Witsand is 'n bekoorlike vakansiewoonstel in 'n veilige seefrontkompleks in Bloubergstrand, 'n voorstad met ongelooflike uitsigte op Tafelberg en oor Kaapstad. Behalwe vir die strande en mooi uitsigte, bied Bloubergstrand ook verskeie besienswaardighede en doendinge om reisigers besig te hou.

Dié woonstel het 2 slaapkamers en slaapplek vir 4 gaste. Die woonstel spog met ongelooflike uitsigte oor die see en op Tafelberg. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en 'n aparte badkamer met 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n tafel vir 4 en gemaklike banke voor 'n TV. Die eenheid lei na 'n balkon met 'n buitetafel en 'n uitsig oor die see. Parkeerplek is in die enkelmotorhuis beskikbaar.

Die goue strande in die omgewing is perfek vir watersport soos seilplankry en vlieërbranderry. Besoekers kan ook vierwielmotorfietsry, voetslaan, inkopies doen en uiteet.

Slaapplek

’n Bespreking by 504 Witsand sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 17 resensies vir 504 Witsand
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Kusweg 18, Table View, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink 504 Witsand het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 18, Table View, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc81r80gABIj2NN0AVMCSwXk5Yf6VpUHerIXukztDCGwe5cE4HR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 18 Beach Boulevard Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.820320133061 18.476166145943