506 Canal Quays Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

506 Canal Quays Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n smaakvol versierde eenslaapkamer-woonstel op die vyfde verdieping van die Canal Quays-kompleks. Die kompleks is naby die V&A Waterfront en Kaapstad Internasionale Konvensiesentrum.

Die woonstel het 1 slaapkamer, 1 badkamer en ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kamer het ’n dubbelbed en die kombuis is toegerus met ’n yskas, oond en stoof, mikrogolfoond en wasmasjien. Daar is ’n etenstafel met sitplek vir 4 in die kombuis en die sitarea het ’n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na ’n balkon met meubels.

Die woonstel het gratis onbeperkte WiFi, lugversorging en verhitting. Gaste het toegang tot ’n ondergrondse parkeerplek en die kompleks bied ’n gemeenskaplike swembad. Die woonstel is ideaal vir paartjies, enkelreisigers of sakereisigers.

Slaapplek

'n Bespreking by 506 Canal Quays Apartment sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Waaier
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 506 Canal Quays Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 169 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za