Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

506 Lighthouse Mall

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chartwell-rylaan 14, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R2 050 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

506 Lighthouse Mall is 'n luukse selfsorgwoonstel op die vyfde vloer van Lighthouse Mall in die hartjie van Umhlanga, slegs 200 m van die hoofstrand af. Die woonstel spog met pragtige uitsigte oor die see.

Daar is 2 dubbelkamers, elkeen met hul eie badkamer. Die woonstel beskik ook oor 'n sitkamer, eetarea en 'n moderne kombuis. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is slaapplek vir 4 gaste. Gehalte linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis het graniet-oppervlakke, lieflike afwerkings en is ten volle toegerus. Daar is 'n mikrogolfoond, oond en stoof, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Ander geriewe sluit plafonwaaiers, 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi in. Skuifdeure lei van die sitkamer na die stoep, waar gaste 'n drankie of 'n ete kan geniet met die klanke van die branders in die agtergrond. Die patio beskik oor 'n tafel met sitplek vir 4 en 'n Weber-braai.

Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae. Daar is veilige onderdakparkeerplek vir 2 voertuie beskikbaar. Let asb. daarop dat die woonstel nie geskik is vir klein kinders nie en dat rook verbode is in die woonstel.

506 Lighthouse Mall is 'n luukse selfsorgwoonstel in die hartjie van Umhlanga, slegs 200 m van die hoofstrand af in Umhlanga Rocks. Daar is verskeie hotelle in die nabye omgewing waar gaste kegelbal en ander speletjies kan speel. Gaste het ook toegang tot hope luukse restaurante en gesinsrestaurante, binne stapafstand van die woonstel af.

Slaapplek

’n Bespreking by 506 Lighthouse Mall sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir 506 Lighthouse Mall
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Chartwell-rylaan 14, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 506 Lighthouse Mall het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 050
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chartwell-rylaan 14, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc9d4d8599f89e5e3829b78552e3222bc6d6018526767109844ea940b8cb352ca6c21a2820b05faa08c77cf68daf7e2579093?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 050 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 14 Chartwell Drive Umhlanga Rocks 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.726954 31.085797