LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 51 on Madeliefie | LekkeSlaap
+10

51 on Madeliefie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Madeliefielaan 51, Denneoord, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

51 on Madeliefie is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorg-eenheid met slaapplek vir 2 gaste in 'n stil woonbuurt in George.

Dié oopplan-eenheid is op dieselfde perseel as die hoofhuis en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne word voorsien.

Die eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, tweeplaatstoof, oond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek is beskikbaar.

George is ryafstand van strande, soos Heroldsbaai, Glentana en Victoriabaai af, en bied doendinge, soos voetslaan, bergfietsry, vierwielmotorfietsry, gholfspeel en veel meer.

Slaapplek

’n Bespreking by 51 on Madeliefie sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir 51 on Madeliefie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Madeliefielaan 51, Denneoord, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink 51 on Madeliefie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Madeliefielaan 51, Denneoord, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZ1VW7bi5K533d7peWQ1U1Ja6sUR4OLGjyvug3ENyDHxjO9v9yN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500  per nag(plek vir 2) 3 5 1 5 51 Madeliefie Avenue Denneoord 6530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.950347070193 22.480111140528
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!