Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

513 Key West

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kate Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir 513 Key West
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Jolandie G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolandie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

If we ever have to visit Cape Town again, this will be our place to stay.

Value for money indeed. What you see is what you get, and more. The host kept us informed the whole time. Her husband was so kind to advise us on good restaurants, the nearest laundromat, etc. Everything we needed was catered for, and even coffee, sugar, milk awaited us on arrival. The hostess and accommodation really deserve 10/10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable stay. Friendly meet and greet. Awesome view of Table Mountain. Will definitely be back.

Happy with the accommodation. We were comfortable and it was clean. Comfortable bed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton R
Gesin met klein kinders

Naweek toer vir Western Cape Climbing kompetisie.

'n Baie mooi en goed geleë woonstel vir 2/3 mense. Alles wat jy nodig het. Baie mooi skoon en goeie kommunikasie, en terugvoer vanaf Kate. Geen probleem met sleutels en met laat ariveer of vroeg uiteken nie. Sekuriteit by die ingang is baie hulpvaardig. Werklik 'n plek wat ons weer sal gebruik met Kaapstad-kuiers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leanda S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, netjiese woonstel.

Baie dankie Kate vir jou vriendelike ontvangs! Die woonstel is baie netjies en het oor alles beskik wat ons nodig gehad het. Dit is ook lekker sentraal. Ons sal vir seker weer in die toekoms teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lanie H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lanie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek. Baie rustig en stil.

Huis weg van jou eie huis. Het aan al ons behoeftes voldoen en meer. Ek het wel 'n haardroër gemis, aangesien ek myne vergeet het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Boitumelo M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Boitumelo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

A great stay for two, for a mini vacay.

The place was clean and well maintained. The bed was so comfortable and the whole place itself is elegantly decorated. Only thing to improve is the kitchen utensils, but otherwise the place is a catch.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois P
Besigheidsreis

Baie skoon en lekker.

Plek is skoon, gerieflik en veilig. Naby my kliënte en goed geleë vir my behoeftes. Vriendelike en baie hulpvaardige gasheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pamela M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Pamela M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had a wonderful stay. The view of Table Mountain, the city and ocean were a cherry on top. Would definitely stay here again if in the city next time.

The place is well taken care of. Keep it up.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pumie F - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pumie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

I had a very pleasant stay at the accommodation.

The place for me was a home away from home. Very neat and beautifully furnished apartment. Stunning view of Table Mountain and the ocean. My partner was equally impressed as well. We felt safe as there is controlled access and security guards. The owner gave us a warm welcome, very hospitable. I would definitely visit the place again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shaun B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun B
Besigheidsreis

Excellent.

Everything you needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel Z - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons sal verseker weer hier tuisgaan.

Ons is vriendelik deur Brett ontvang en ingelig van gewilde eetplekke, ens. Die eenheid is netjies en toegerus met alles wat nodig is. Veilige parkering en baie sentraal geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yanga J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yanga J
Saam met vriende

The host is friendly and very accommodating.

Place is beautiful and safe. Pictures don't do justice really.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut mal oor 513 Key West!

513 Key West is 'n moderne woonstel met 'n romantiese atmosfeer, geskik vir 2 verliefdes. Die woonstel was baie skoon en netjies. Dit wat jy op die foto's sien van hierdie plekkie, is waar en is alles daar (die uitsig, alles). Die eienaar was baie vriendelik, doen baie moeite vir haar huurders en het seker gemaak dat daar alles is wat ons nodig mag hê. Ek dink nie ons sal by 'n ander plekkie wil bly as 513 Key West wanneer ons Kaap toe gaan nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magdalena O - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdalena O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike diens en pragtige plekkie.

Kate was wonderlik en diens was fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie B
Enkelreisiger

Comfortable, neat and clean, centrally located.

Lovely views and friendly host.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gemaklik, netjies en skoon. Sentraal geleë.

Lieflike uitsig en vriendelike gasheer.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerald L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerald L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut wonderlik.

Dit was regtig 'n aangename verblyf, Kate die eienaar was wonderlik en het ons regtig tuis laat voel, ek sal definitief weer terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plek.

Vanaf aankoms tot vertrek wonderlik. Baie moeite word gedoen deur eienaar, Kate. Beslis weer op my lys vir ons volgende besoek aan Kaapstad omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n pragtige plek.

Dit is 'n pragtige plek met 'n wonderlike uitsig. Dit is loopafstand van die see af en ook van wonderlike restaurante soos Mistro's. Kate was ook baie behulpsaam, vriendelik en baie professioneel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R599
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R599
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R599
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kildareweg, 513 Key West, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGZIp1VXMRokHHTXvluM1xoMKOfPraq5kO3DTXscAydQg6KVeKo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R599 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 Kildare Road 513 Key West, Milnerton 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -33.884369033992 18.494345303625
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem