Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

513 Key West

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kildareweg, 513 Key West, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
  • Vanaf R599 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

513 Key West bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel op die vyfde verdieping met lieflike uitsigte op Tafelberg en die strandmeer. Die sonsondergang vul die woonstel in die aand en die kompleks is 'n veilige stapafstand vanaf Woodbridge Island-strand met kafees en restaurante.

Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort en 'n bad. Daar is 'n verwarmer, 2 elektriese komberse en 'n paar warm komberse word vir die winteraande voorsien.

Daar is 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Daar is ook 'n TV, skottelgoedwasser en die gebou het 'n wasgoedmasjien wat met munte werk.

Al die basiese dinge wat gaste vir hul verblyf benodig, word in die kas gebêre en sluit tee, koffie, melk, sout, peper, kookolie en 'n bak vrugte in. Gratis onbeperkte WiFi is beskikbaar.

Besienswaardighede in die omgewing sluit Milnerton Gholfbaan, Century City en Canal Walk Winkelsentrum in. Die woonstel is sowat 20 minute vanaf die Kaapse middestad en die V&A Waterfront.

Slaapplek

’n Bespreking by 513 Key West sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir 513 Key West
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Kildareweg, 513 Key West, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink 513 Key West het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R599
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R599
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kildareweg, 513 Key West, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGZIp1VXMRokHHTXvluM1xoMKOfPraq5kO3DTXscAydQg6KVeKo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R599 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 Kildare Road 513 Key West, Milnerton 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -33.884369033992 18.494345303625