Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

515 on Warthog by the River

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Warthog-laan 515, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

515 on Warthog by the River is 'n selfsorg-vakansiehuis in Marlothpark Natuurreservaat en aan die suidelike grens van die Krugerwildtuin.

Dié dubbelverdiepinghuis met lugversorging bied slaapplek aan 8 gaste in 3 slaapkamers en daar is 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 dubbelbeddens en 'n en suite-badkamer en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Elke bed het 'n muskietnet en elke badkamer het 'n stort.

Die oopplan-kombuis is met 'n mikrogolf, stoof, yskas en ander toebehore toegerus. Die huis spog met 2 dek-areas, waarvan die eerste een 'n Jacuzzi en gasbraai het, en die tweede een 'n uitsig oor die Krugerwildtuin bied. Daar is ook 'n beskutte boma-area waar gaste lekker kan braai en kuier.

Gaste kan dikwels sebras, vlakvarke, koedoes, impala, volstruise en ander voëlspesies in die area sien. Wildvoer is in die plaaslike winkels beskikbaar. Die Marlothpark bewarea is ongeveer 25 km vanaf die Krokodilbrug-hek.

Die Lionspruit Natuurreservaat is ongeveer 3,5 km weg en die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe is 95,3 km weg.

Slaapplek

’n Bespreking by 515 on Warthog by the River sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
2 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 31 resensies vir 515 on Warthog by the River
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Jaar gelys 5

Ligging

  • Warthog-laan 515, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink 515 on Warthog by the River het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Warthog-laan 515, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8336d262f18bc2a77eab5b333c4b4ab46525b39c6cc26b53dd0e2e658a3396f2cbcd730e5a747fdbb8f7c0f28bd366bd59b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 8) 31 5 1 5 515 Warthog Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.374247964158 31.758904326389
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem