Umhlanga Akkommodasie by 515 The Breakers | LekkeSlaap
+20

515 The Breakers

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoonrylaan 88, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

515 The Breakers is 'n selfsorgwoonstel op die vyfde verdieping in die Breakers Resort Hotel in Umhlanga Rocks. Die Breakers Resort Hotel bied 'n swembad, 'n glyplank en swembad vir kinders, 'n klimraam, trampolien, braaigeriewe, wassery wat met munte werk en Harry's Restaurant op die perseel. Daar is ook direkte toegang tot die strand van die eiendom af.

515 The Breakers bied slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en ’n plafonwaaier en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is 'n ontbyttoonbank met 4 stoele. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en daar is groot skuifraamvensters sodat jy die uitsig kan geniet.

'n Onderdakparkeerplek word voorsien en daar is ekstra oop parkeerplek wat beperk is.

Slaapplek

’n Bespreking by 515 The Breakers sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 515 The Breakers
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Lagoonrylaan 88, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 515 The Breakers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoonrylaan 88, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU3ZTViNGQ1LWRjYzMtNDVjYi05NDE2LTg4NTBlNDY4MDNmMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 100  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 88 Lagoon Drive Umhlanga 4320 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.713628526445 31.092245015869
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za