516 Point Bay

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Geldig vanaf 6 Feb 2019 tot 30 Nov 2019.

Beskrywing

516 Point Bay bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde tweeslaapkamer-ateljeewoosntel met 'n pragtige uitsig oor Durban se hawe. Dié woonstel is in Point Bay-woonstelkompleks, 'n hawefront eiendom, net 1 km vanaf uShaka Marine World. Ons kan ongelukkig nie studentegroepe, of ram- of hennepartytjies akkommodeer nie aangesien ons slegs geskik is vir gesinne of paartjies.

Die ruim woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 3 privaat balkonne en 'n oopplan-kombuis en -leefarea wat lei na die hoof, privaat, ruim balkon. Die eerste slaapkamer bied toegang tot sy eie balkon en het 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het ook 'n privaat balkon en het 2 dubbelbeddens.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg en het 'n yskas, ketel, rooster, oond, stoof, mikrogolfoond en 'n eiland. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Komplimentêre tee en koffie word voorsien. Die kombuis lei na die eetarea en 'n sitarea met 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi. Panoramiese glasskuifdeure lei na 'n privaat balkon.

Daar is 24 uur-toegangsbeheer sekuriteit in die gebou, en 2 kelderparkeerplekke. Die kompleks het ook 'n gemeenskaplike swembad op die boonste verdieping wat net 7 treë van die woonstel af is en oor die hawe se ingang uitkyk. Die woonstel word daagliks skoongemaak. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Slaapplek

'n Bespreking by 516 Point Bay sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Toiletware

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Verekombers
  •  Kluis

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 516 Point Bay gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 800 R1 620 per nag (plek vir 5)

Kry 10% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Geldig vanaf 6 Feb 2019 tot 30 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za