516 The Granger

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

516 The Granger is 'n stylvolle en moderne woonstel in Granger-baai. Dit is gerieflik op die perseel van die Radisson Blu Hotel geleë, net 15 minute se stap van die V&A Waterfront af.

Die woonstel is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers, en bestaan uit 1 slaapkamer, 'n badkamer met 'n stort, 'n klein oopplan-kombuis, en 'n oopplan-leefarea en -eetarea. Die woonstel het ook moderne dekor, afwerkings en meubels, asook 'n balkon wat uitkyk oor die marina. Die kombuis is toegerus met 'n koffiemasjien, yskassie, mikrogolfoond, ketel, en broodrooster, en die leefarea is ingerig met gemaklike sitplek, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler. Die slaapkamer is apart van die kombuis, en beskik oor 'n koningingrootte-bed wat oorgetrek is met luukse linne, 'n skryftafel en oorgenoeg pakplek.

Die woonstel spog ook met gratis WiFi, lugversorging, 'n klein kluis, en veilige parkeerplek. Dit is veilig, met 24 uur-sekuriteit, en gaste het toegang tot 'n swembad, restaurant, en spa op die perseel van die Radisson Blu Hotel. Skoonmaakdienste is van Maandae tot Vrydae beskikbaar, en ekstra dienste kan op versoek gereël word.

Slaapplek

'n Bespreking by 516 The Granger sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Skoonheidskliniek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Waaier
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 516 The Granger gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 395 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za