52 Bracelet

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

52 Bracelet is in Sonheuwel geleë, 'n stil area in Nelspruit naby die Krugerwildtuin. Dit is gerieflik geleë omtrent 2 km vanaf Nelspruit Mediclinic en 4 km vanaf die sakekern en Ilanga Winkelsentrum.

52 Bracelet bied 'n verskeidenheid akkommodasie-opsies van basiese selfsorg tot volledig toegeruste kamers en eenhede. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Al die eenhede het TV's met 'n DStv-pakket, yskas, mikrogolfoond, waaiers, verwarmers, koffie- en teemaakgeriewe en privaat badkamers. Die perseel is veilig omhein met onderdakparkeerplek en 'n afstandbeheerde hek.

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 52 Bracelet gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R420 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false