Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

52 Bracelet

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 63 resensies vir 52 Bracelet
Netheid
4.2/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.9/5
Marwaan D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marwaan D
Besigheidsreis

It was fair.

I would recommend that the guesthouse sort out wifi reach - many rooms do not have wifi. Equip all rooms with rechargeable lamps to use during load shedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edward P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Edward P
Gesin met klein kinders

Baie veilig en goed uitgelê.

Alhoewel ons net een aand oorgeslaap het vir 'n laerskoolrugbynaweek, sal ek definitief weer van 52 Bracelet gebruikmaak as ek in Nelspruit is. Dit is rustig en die kamers goed ingerig vir my benodighede.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel T - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel T
Saam met eggenoot / lewensmaat

52 Bracelet is regtig waarde vir geld, het alles wat mens benodig vir oornagverblyf en voel baie veilig en dit is doodstil in die nag.

Net die stortwater het nie vinnig genoeg geloop nie, dan staan mens naderhand in 'n poel water, as hulle net daarna sal kyk asb.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean and comfortable.

Recommend that solar lights to be provided for the load shedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tilana S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Tilana S
Gesin met tieners

Skokkend, verwaarloos, kontrakteursgevoel.

Ons sal hierdie plek glad nie aanbeveel of enige ster gee nie, die fasiliteit lyk soos 'n bouperseel, selfsorg beteken tog net dit en hierdie was dit beslis nie. Slegste plek waar ons al ooit gewoon het. Maak jou die vol prys betaal sodat jy nie jou geld kan terugkry nie. Wat 'n teleurstelling. My honde het beter slaapplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Betsie J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Betsie J
Enkelreisiger

Plekkie was baie stowwerig, stort se teëls was nie skoon nie. Die bestuurder klop sommer aan my deur en vra of ek nou in is.

Sal nie sommer weer daar tuisgaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy B
Gesin met tieners

Stay was very pleasant.

The accommodation was conveniently situated, and perfect for a one night stay over.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het DStv gemis.

Kon doen met breekware en mes/vurk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Benedict M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benedict M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet, homelike and perfect for a good rest.

Excellent place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marika S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Marika S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi plekkies, maar die beddens is nie op standaard nie. Die beddens was verskriklik hard gewees.

Ons het in die begin 'n bietjie probleme gehad met die elektrisiteit, maar ons was toe verplaas na 'n ander plekkie toe, maar die beddens was ongelukkig baie ongemaklik en hard gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies.

Netjies, veilig en goed geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eric was baie hulpvaardig en vriendelik. WiFi was 'n probleem.

Die eienaar het net aanbeveel dat ons by die lapa gaan sit om beter WiFi sein te kry. Ons wou ontspan in ons kamer. Die ander gaste was baie luidrugtig en lawaaierig, tot laat aand en weer vanaf vroeg oggend. Die plek was baie skoon en netjies en die prys was goed maar die twee probleme (WiFi en lawaai) sal verhoed dat ons weer daar bly of hulle kan aanbeveel vir ander mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Santi D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Santi D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plesier.

Baie goeie plek, al wat fout was is die dubbelbedmatras is vol harde knoppe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jyx J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jyx J
Enkelreisiger

Die kamer was netjies en skoon en goed ontvang. Heerlike swembad om in af te koel.

Die agterste kamer was lekker, want dit is stil met min beweging voor dit. Het presies voldoen aan my behoeftes vir een nag se oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike, rustige akkommodasie. Het dit baie geniet

Welige plantegroei op perseel maak verblyf sommer baie aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita R - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anita R

Baie rustig en privaat.

Dit is 'n baie veilige en privaat omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sam F - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sam F
Gesin met tieners

It was comfortable, decent, homely and safe!

My family enjoyed the stay. A home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie swak. Nie geld werd nie.

Eerstens was ons baie swak ontvang, die eienaars van die gastehuis was nie eers daar nie. Ons kom in by die hek en sien 'n baie slordige area. Orals lê hope goed rond. Lyk soos 'n stoor area. Ons loop deur 'n beboste doolhof en kom by 'n baie bedompige, warm stowwerige kamer. Baie swak. Beveel dit glad nie aan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marthinus P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en rustig.

Mooi tuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frederick G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick G
Besigheidsreis

Net wat jy nodig het.

Pragtig gemeubileer en perfek vir beide sakereise en familiegeleenthede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolande B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie goeie waarde vir geld nie.

Kamer baie beknop. Toilet loop permanent en raas. Dakwaaier maak kortsluiting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie D
Saam met vriende

Baie lekker ruim kamers.

Baie dankie. Het lekker saam met vriende oorgebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adam B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adam B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld en goed geleë.

Lekker gerieflik vir Innibos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renier V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Renier V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Swak.

Geen stoele of tafel om by te sit en eet nie. Mikrogolf se deur was stukkend en kon nie gebruik word nie. Bed was vreeslik hard en het geraas as mens beweeg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Limari L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Limari L
Enkelreisiger

Aangename verblyf.

Alles was baie lekker, beddens was net kliphard.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lestie C - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lestie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik geleë.

Lekker gebly en die plek is goed toegerus. Was die tweede keer wat ons daar oornag en is baie tevrede met die verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Venetia F - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venetia F
Besigheidsreis

Baie gerieflik.

Was baie gerieflik geleë en het voldoen aan al my behoeftes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk F - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk F
Saam met vriende

Lekker verblyf naby aan alles.

Het baie lekker gebly en die eenhede is goed toegerus. Was egter aan verskillende kante van die perseel geakkommodeer terwyl ons twee eenhede bespreek het, sou graag naby mekaar wou wees. Die eenheid aan die agterkant van die perseel is nie van dieselfde gehalte as die ander eenhede nie, baie warm en die lae plafonne maar dit nogal beknop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourens S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lourens S
Gesin met klein kinders

Baie lekker plek om by te oor nag.

Baie lekker plek om by oor te bly en sal aanbeveel vir enige iemand om gebruik te maak van die plek. Lekker sentraal geleë en baie veilige parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desere B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desere B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Naweekwegbreek saam eggenote.

Pragtige verblyf in Nelspruit. Naby aan winkelsentrums geleë. Gemaklik en skoon. Heerlike swembad. Ons het ons verblyf baie geniet. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisanne H - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisanne H
Saam met vriende

Good value for money.

Good value for money. Centrally situated in Nelspruit with secure off street parking. Unit was private (couldn't hear or see your neighbours) with everything you needed. Only downside is unit was very small but as we just needed a place to sleep it was perfect for this trip.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goeie waarde vir geld.

Sentraal geleë in Nelspruit met veilige parkeerplek. Die eenheid was privaat (kon nie jou bure hoor of sien nie) met alles wat jy nodig het. Die enigste nadeel is dat die eenheid baie klein is, maar aangesien ons net 'n plek nodig gehad het om te slaap, was dit perfek vir hierdie reis.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pauline V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pauline V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie wat ek verwag het nie.

Dit word geadverteer as 'n selfsorg-eenheid. Die toebehore is egter so skraps dat 'n mens nie vir jouself kan kosmaak nie. Ons moes noodgedwonge aandete en ontbyt gaan uiteet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

52 Bracelet se terugvoer

Ek het 2 selfsorg en 5 semi-selfsorg eenhede.
Jy het seker in 'n semi-selfsorg eenheid gebly waar jy net koffie kan maak en kos kan warm maak en nie kan kook.

52 Bracelet
Jacoba M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jacoba M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Baie lekker en rustige omgewing. Ons het heerlik geslaap. Kan net ekstra koffiesakkies gee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise W - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise W
Saam met vriende

Vir een nag verblyf was dit heerlik om in so mooi en netjiese plekkie te bly.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magaretha B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magaretha B
Gesin met tieners

Baie rustig.

Die plek is baie mooi skoon en rustig. Baie veilig ook gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laetitia P - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Laetitia P
Gesin met klein kinders

Rustig, veilig en voldoende.

Presies wat mens nodig het. Veilig, goed geleë en gerieflik. Kombuis goed (ketel en so) effe vuil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petrus S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Petrus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie teleurgesteld

Die Rondawel is regtig nie 'n selfsorg-eenheid nie. Daar was geen borde, messe, vurke of lepels nie. Die spasie was heeltemal te klein vir 'n dubbelbed. Die matras was so hard dit was so goed of ons slaap op die vloer sonder enigiets onder. Die parkeerterein is vreeslik beknop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius O - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius O
Saam met vriende

Wonderlike styl en privaat met al die geriewe wat mens benodig.

52 Bracelet is 'n baie goeie waarde vir geld opsie wat ek sal voorstel vir enige persoon. Was maklik om te kry en kamers is vol toegerus met als wat mens benodig. Internet kan bietjie opgeknap word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Romy D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Romy D
Besigheidsreis

Was very neat and friendly service.

See star-rating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk W - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk W
Besigheidsreis

Baie netjies, waarde vir geld en kan aanbeveel word.

Rustige, veilige omgewing, verblyf baie netjies en skoon... sal weer daarvan gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Loraine M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Loraine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker oornagplekkie.

Lekker vir net een of twee aande oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabe N - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elsabe N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie beknop.

Alles netjies en skoon en veilig, maar die rondawel is baie beknop, veral om in die stort in te kom en in die stort nie plek om enige iets neer te sit of af te buk om voete te was nie, dan stamp jou kop teen die deur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris E - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Chris E
Gesin met tieners

Heerlike rustige omgewing.

Baie netjiese plek. Rustige omgewing wat naby winkelsentrums geleë is. Enigste negatiewe ding is maar die gehalte van die beddens. Kort net bietjie aandag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mev Antonette L - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mev Antonette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Privaat en gemaklike verblyf.

Waarde vir geld. Stil en privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
El K - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
El K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

52 Bracelet is nie die mooiste of luuksste plek waarin ek al gebly het nie, maar as mens die baie lae prys in ag neem, kry jy presies waarvoor jy betaal. Die mure is wel bietjie dun, en 'n mens kan jou bure se gesprekke (en gevegte) in groot detail volg - of jy nou wil of nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie veilig en privaat.

Het baie lekker gebly, veilig, privaat en kry elke dag skoon handdoeke. Niemand pla jou daar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika V

Baie rustig, netjies, veilig en kliënt-vriendelik.

Die plekkie is baie rustig, netjies, kliëntvriendelik en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet R - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Piet R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was rustig, ruim en skoon.

Ons het die verblyf in die ruim en skoon Cottage rustig gevind, die opsigter was geredelik beskikbaar en hoewel die parkering skuins is, was daar altyd veilige parkering beskikbaar. Die kombuis het die basiese toerusting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D
Enkelreisiger

Baie eenvoudig en goed uitgelê.

Baie lekker gebly. Sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helga B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helga B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en verrassend.

Ons het baie lekker gekuier! Die eenheid is baie groter as wat ons verwag het, met vissies, 'n warm huislike gevoel en selfs 'n privaat ingeboude braai en buite-sitarea en my persoonlike gunsteling: 'n Victoriaanse bad! Sal definitief weer daar kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman B - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Herman B
Enkelreisiger

Knus en rustige oornagverblyf vir reisigers.

Al die nodige fasiliteite was beskikbaar in die knus rondawel en daar is 'n winkelsentrum daar naby om 'n rustige middag en aand te verseker. Ek sal die plek weer in die toekoms opsoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariana K - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

52 Bracelet, kan ek enige tyd aanbeveel. Dis netjies en skoon en goeie waarde vir geld. Ek het 'n goeie ontvangs gehad met my aankoms. Ek was ook gekontak om te verseker min of meer watter tyd ons sal arriveer, wat ek nogal waardeer het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Geraldine T - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Geraldine T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kamer was baie klein vir 2 volwassenes.

Daar is nie voldoende spasie in die stort om af te droog of te verklee nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

52 Bracelet se terugvoer

Ek het verskillende kamers. Dankie vir die terugvoering.
Groete
Carel

52 Bracelet
Jimmy D - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jimmy D
Besigheidsreis

'n Lekker ervaring.

Die kamer waarin ek geslaap het was baie lekker gewees. Alles wat ek benodig het was daar. Winkels en eetplekke is ook net om die draai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik F - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam!

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter B - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed vir oorslaap.

Goed geleë, veilig en bekostigbaar. Baie netjies en alle reëlings het vlot verloop. Ons het dit gebruik om oor te slaap en die grootte van die plek was heeltemal geskik daarvoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lydia T - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Lydia T
Gesin met tieners

Pragtige woonstel in 'n baie mooi tuin, maar met klipharde beddens.

Baie harde beddens. Ons was glad nie uitgerus nie, die beddens is kliphard. Ons het daarom 'n aand vroeër vertrek as beplan. Ons het bespreek vir 4 volwassenes, en die eenheid wat ons gekry het, het geen privaatheid gebied nie. As ons wou aantrek, moes ons dit in die toilet doen, of die mans moes buite sit en wag tot die vroue klaar aangetrek het of omgekeerd. Maar dis in 'n pragtige omgewing, en die woonstel was wel baie netjies. Lugversorging in die eenheid sou fantasties gewees het, die waaiers het nie veel gehelp vir die hitte nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reno B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reno B
Gesin met klein kinders

Verbasende en uitstekende verblyf.

Sien gradering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

52 Bracelet se terugvoer

Dit laat my voel ek doen iets reg.

Groete
Carel

52 Bracelet
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bracelet-singel 52, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ5OTU4YmY1LTk0OTItNDAzOS05ZDUyLTc2ZTQwYWRkZTc1ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 63 5 1 5 52 Bracelet Crescent Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.494133 30.979146