52 Bracelet
- Kapasiteit: 23 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bracelet-singel 52, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Geen kinders onder 6
- Vanaf R550 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
52 Bracelet is in Sonheuwel geleë, 'n stil area in Mbombela (Nelspruit) naby die Krugerwildtuin. Dit is gerieflik geleë omtrent 2 km vanaf Mbombela (Nelspruit) Mediclinic en 4 km vanaf die sakekern en Ilanga Winkelsentrum.
52 Bracelet bied 'n verskeidenheid akkommodasie-opsies van basiese selfsorg tot volledig toegeruste kamers en eenhede. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Al die eenhede het TV's met 'n DStv-pakket, yskas, mikrogolfoond, waaiers, verwarmers, koffie- en teemaakgeriewe en privaat badkamers. Die perseel is veilig omhein met onderdakparkeerplek en 'n afstandbeheerde hek.
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Carel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 63
Jaar gelys 8
Ligging
- Bracelet-singel 52, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Gaste dink 52 Bracelet het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Sonheuwel Mbombela (Nelspruit) Mpumalanga
- Kapasiteit: 23 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bracelet-singel 52, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Geen kinders onder 6