Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

52 Loader Street

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loader-straat 52, De Waterkant, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 650 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Loader Street 52 is 'n selfsorghuis in Kaapstad se stadskern. Die huis is geleë in Loaderstraat se stiller kant. Daar is 2 kamers en dit is ideaal vir 'n gesin of paartjies wat wil kom ontspan. Hier is 'n hangmat en 'n lekker tuin.

Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n gedeelde badkamer met 'n stort en lugversorging. Die kamer het ook 'n balkon wat op die tuin en die omliggende kothuise uitkyk. Die ander kamer is onder en het ook lugversorging. Die oopplan sit- en eetkamer lei na 'n binnehof. Die kombuis is ten volle toegerus en maak oop na die tuin, waar daar 'n klein hangmat is.

Die huis het gratis WiFi, as 'n ekstra diens en apart van die verblyftarief. Die eenheid word 2 keer per week skoongemaak, behalwe op openbare vakansiedae.

De Waterkant Village is naby al die groot besienswaardighede van Kaapstad. Besoekers kan die V&A Waterfront, Groentemarkplein en die KIKS te voet verken. Tafelberg, Kampsbaai en die wynlande is ook net 'n klein entjie se ry ver. Die Village Cafe is reg langs die ontvangs en is 'n lekker ontbytplekkie. Cape Quarter is die naaste winkelsentrum en net 3 minute se stap ver.

Slaapplek

’n Bespreking by 52 Loader Street sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Tobin Geverifieer

Eiendomme 22

Resensies 16

Jaar gelys 14

Ligging

  • Loader-straat 52, De Waterkant, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 650
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 650
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loader-straat 52, De Waterkant, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9006e150031ed45c777f5abc0e49181d35cf40663174a73240e36a439e331d94a9c7489ec8013931c847107f5eb8704e8f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 650 per nag, vir 4 mense 52 Loader street De Waterkant 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.914866919966 18.415972441104
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem