We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
 by 53 @ Constance | LekkeSlaap
+15

53 @ Constance

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Constance-weg 53, Broadwood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6013, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

53 @ Constance is in Broadwood, Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en bied gehalte-verblyf vir ’n sakereisiger of paartjie op vakansie. Dis binne maklike bereik van die strand, winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Dié ruim, dubbelverdieping huis het 1 slaapkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer is op die grondverdieping en het ’n koningingrootte-bed en en suite-badkamer met ’n stort, spabad, toilet en wasbak. Daar is spiraaltrappe wat na die eerste verdieping lei.

Daar is ’n oopplan-kombuis met ’n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe op die eerste verdieping. ’n Wasmasjien is beskikbaar.

Die sitarea het gemaklike sitplek en ’n TV met DStv. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die sitarea lei na ’n lieflike onderdakdek met braaigeriewe en buitemeubels.

Slaapplek

’n Bespreking by 53 @ Constance sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir 53 @ Constance
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Constance-weg 53, Broadwood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6013, Oos-Kaap
  • Gaste dink 53 @ Constance het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Constance-weg 53, Broadwood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6013, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWrOdtmdoqyeByGPVRBeX8CCBNvPRSvUbNkrRnsrZQIVihKtW2R?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 53 Constance Road Broadwood 6013 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.99075 25.53985
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem