Wes-Rand Akkommodasie by 53 on Mossie | LekkeSlaap
+41

53 on Mossie

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mossiestraat 53, Horison, 1724, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R499 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

53 on Mossie is in Roodepoort geleë en bied gerieflike en sakpas-verblyf. Dit is binne maklike bereik vanaf verskeie geriewe soos winkels, restaurante en groot toegangspaaie.

Dié gastehuis beskik oor 2 slaapkamers wat 'n badkamer deel.

Daar is 'n ten volle toegeruste, gemeenskaplike kombuis en 'n sitkamer met 'n heerlike kaggel vir koeler aande. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gaste het toegang tot WiFi. Daar is 'n wasgoeddiens teen 'n addisionele koste beskikbaar.

Die patio en eetkamer kyk uit oor die pragtige tuin en swembad. Die verblyf is ook troeteldiervriendelik, mits vooraf reëlings getref word.

53 on Mossie is naby Westgate winkelsentrum, Clearwater winkelsentrum, Witwatersrand botaniese tuine, Flora Clinic, Roodepoort Boston City Campus, Unisa Roodepoort-kampus en die Kloofendal Amfiteater.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir 53 on Mossie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Mossiestraat 53, Horison, 1724, Gauteng
  • Gaste dink 53 on Mossie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wes-Rand Gauteng
Vanaf R499
per nag (plek vir 2)
Vanaf R499
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mossiestraat 53, Horison, 1724, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAo39RQtgK4F44UMLHOouabuT7AjWxHOg5VO9WRmO0X4YNbzni4j?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R499  per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 53 Mossie Street Horison 1724 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.143264346837 27.881292449074
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za