LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 53 on Mossie | LekkeSlaap
+41

53 on Mossie

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir 53 on Mossie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Janine C - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine C
Gesin met klein kinders

Lekker rustig.

Naby winkels, vriendelike mense. Baie behulpsaam en netjiese plek.

Tania F - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania F
Enkelreisiger

Pragtig, netjies en vriendelike personeel.

Die plek is pragtig en netjies. Alles wat nodig is - "home away from home" gevoel.

Marie F - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie F
Enkelreisiger

Feel good and relaxing.

It was a great, local breakaway. Just to chill and get get away from the rat race.

Natasha L - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha L

Baie tevrede en ek sal definitief weer daar bly!

Die plek het my verwagtinge oortref en ek is baie tevrede! Die eienaar is baie vriendelik en hulpvaardig! Ek sal die plek definitief aanbeveel!

Helen R - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

We enjoyed our stay at 53 Mossie Street. Paul's friendliness and breakfasts made it great.

Helen R - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen R
Saam met eggenoot / lewensmaat

A perfect stop over with a good breakfast.

We enjoyed our overnight stop at 53 Mossie Street. It was near the shops and easy to find. The owner, Paul, was helpful and friendly. We are looking forward to stopping off there again.

Sbu H - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sbu H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peace of mind.

Nice place, near malls and very quiet. Would definitely go there again.

Roshnee N - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roshnee N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money, awesome host. Paul was amazing.

Enjoyed my stay, definitely looking forward to staying there again.

Limakatso T - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Limakatso T
Besigheidsreis

My stay was great as indicated through my ratings.

All aspects were great. Perhaps one recommendation would be to for the owner to consider guests having their own gate access. This would eliminate the need to bother the owner on leaving and returning (of course with safety being the major factor to consider in this recommendation).

Anita W - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en gerieflik.

Baie netjies en Paul het uit sy pad gegaan om ons te akkommodeer.

Ronel S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S
Saam met vriende

Goeie waarde vir geld.

53 on Mossie is netjies & gerieflik en dit was te lekker om soggens deur die voëltjies wakker gesing te word. Nie iets wat ons in die stad hoor nie. Die gasheer, Paul, was baie bedagsaam en het uit sy pad gegaan om dit vir sy gaste gerieflik te maak. Die onderdak stoep en ingeboude braai was 'n heerlike bonus vir ons Kapenaars.

Lezaan G - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezaan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was awesome gewees.

Die beste plek om te bly in Roodepoort. Vriendelike, gasvrye mense. En die ontbyt was heerlik elke oggend. Sal dit hoogs aanbeveel vir enige iemand.

Ferdi R - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdi R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en vriendelik.

Beslis lekker plekkie, voel soos jou eie nessie.

Melissa G - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome verby.

Die huis is uit die boonste rakke. Niks uit sy plek nie, net wat ek van hou, baie netjies. Gasvryheid is perfek vriendelik, ontbyt baie lekker. Swembad, sjoe, pragtig! Ek sal enige een aanbeveel. Waarde vir jou geld.

Christina B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christina B
Saam met vriende

We had a lovely stay.

We had a lovely stay at this guest house.

Hanlie S - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters netjiese gastehuis met goeie diens en 'n vriendelike gasheer! Beslis aan te beveel.

Jy kan nie verkeerd gaan om hier te vertoef nie, 'n stil, veilige buurt met alles binne silwerskoon en netjies. Niks uit sy plek nie.

Vanaf R499
per nag (plek vir 2)
Vanaf R499
per nag (plek vir 2)
Vanaf R499
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mossiestraat 53, Horison, 1724, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAo39RQtgK4F44UMLHOouabuT7AjWxHOg5VO9WRmO0X4YNbzni4j?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R499  per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 53 Mossie Street Horison 1724 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.143264346837 27.881292449074
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!