53 On Warwick

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

53 On Warwick is teen West Beach se heuwels in ‘n luukse woonbuurt geleë.

Daar is 2 elegante en suite-kamers. Die gastekamers is op die tweede verdieping in die eienaar se huis, maar dis baie privaat. Elke kamer het ‘n dubbelbed.

Ontbyt word op die onderste verdieping in die eetarea by ‘n gemeenskaplike tafel bedien. Die eetarea bied ook ‘n mikrogolf en ander toebehore. Die aparte sitkamer het ‘n TV met DStv en gaste kan ook daar lees. Daar is ook ‘n swembad en ‘n gemeenskaplike dakkroeg op die derde verdieping.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 53 On Warwick gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]