St Lucia Estuary Akkommodasie by 53 The Bridge | LekkeSlaap
+8

53 The Bridge

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mckenziestraat, The Bridge , St. Lucia Riviermonding, 3936, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 6
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

53 The Bridge is 'n gerieflike selfsorgwoonstel met 3 slaapkamers op die tweede verdieping in The Bridge Holiday Resort, 'n kompleks in St Lucia aan die oewer van die St Lucia-riviermonding.

Die woonstel het 3 slaapkamers, elkeen met 'n dubbelbed, 2 badkamers, 'n leefarea en 'n kombuis. Die leefarea het lugversorging en 'n TV met 'n Hotelpakket-kanale (MNet-plus sport), en die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond en stoof, mikrogolfoond en ketel. Die woonstel het 'n balkon met 'n gedeeltelike uitsig oor die riviermonding.

Toegang na die woonstel is deur middel van trappe. Daar is nie 'n hysbak nie. Gaste moet ook asseblief hul eie bad- en strandhanddoeke saambring. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike braaigeriewe en 'n gemeenskaplike swembad. Die eenhede kan op versoek skoongemaak word, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.

Die noordkus van KwaZulu-Natal strek van Zimbali tot die Tugelarivier. Dit staan bekend as die Dolfynkus as gevolg van die groot hoeveelheid stompneusdolfyne wat regdeur die jaar in die water is. Die kuslyn is 'n mekka van beskutte baaie, pragtige strande en eindelose suikerrietlande.

Slaapplek

’n Bespreking by 53 The Bridge sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Opsomming van Resensie

3.2 uit 5van 4 resensies vir 53 The Bridge
Netheid
2.5/5
Diens
3.8/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
2.5/5

Ligging

  • Mckenziestraat, The Bridge , St. Lucia Riviermonding, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 53 The Bridge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mckenziestraat, The Bridge , St. Lucia Riviermonding, 3936, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 6
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZhZWQ3NDBmLWU5ZmYtNGM0Mi1iZWU0LWE1ZGM0NjUzMmE4MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (plek vir 6) 4 5 1 4 Mckenzie Street The Bridge 3936 KwaZulu-Natal 086 999 0018 12:00-16:00 10:00 -28.372767394126 32.41241723299
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za