533 on VillaMoya

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

533 on VillaMoya bied gerieflike verblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel in die Villa Moya-kompleks in Shelly Beach. Die woonstel is gerieflik geleë net 500 m van die strand, Shelly Sentrum en restaurante af.

Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en eetgerei toegerus, en die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook 'n slaapbank vir nog 2 volwassenes. Die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad, braai-area, onderdak-kuierarea, 24 uur-sekuriteit en onderdakparkeerplek.

Die ligging bied maklike toegang tot die Suidkus-strande, winkelsentrums, restaurante en besienswaardighede in die omliggende omgewing. Lake Eland Wildreservaat is 45,6 km ver en Oribi Gorge Natuurreservaat is 34,8 km ver.

Slaapplek

'n Bespreking by 533 on VillaMoya sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Skoonheidskliniek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 533 On VillaMoya gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za