Pretoria-Oos Akkommodasie by 55 Around the Corner | LekkeSlaap
+15
+15

55 Around the Corner

Selfsorg
  • Vanaf R825 per nag (plek vir 5)
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Delaware-straat 55, Lynnwood Glen Landgoed, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

55 Around the Corner is in die rustige voorstad Lynnwood Glen, Pretoria.

Hierdie tuineenheid het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 'n enkelbed en 'n slaapbank ideaal vir 2 kinders in die leefarea.

Die kombuis is volledig vir selfsorg toegerus en het 'n oondjie met 'n tweeplaatstoof, yskassie, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 4 en die sitkamer het 'n slaapbank en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Geriewe in die omgewing sluit Menlyn Park-winkelsentrum, Time Square Casino, Life Wilgers-hospitaal, Faerie Glen-hospitaal, Hoërskool Garsfontein, Afrikaanse Hoër Seunskool en Afrikaanse Hoër Meisieskool in.

Slaapplek

’n Bespreking by 55 Around the Corner sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Delaware-straat 55, Lynnwood Glen Landgoed, Pretoria, 0081, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R825
per nag (plek vir 5)
Vanaf R825
per nag (plek vir 5)
Vanaf R825
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Delaware-straat 55, Lynnwood Glen Landgoed, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA67fb3bb7710fd8b38d398048ff34a47b259b70e5955c08a8a2331148882d6c7fcc1d614993eb6ed42e35f8aca32ffcb1751f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R825  per nag (plek vir 5) 55 Delaware Street Lynnwood Glen Estate 0081 Gauteng 086 999 0018 16:00-20:00 10:00 -25.77192366166 28.274765542328
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za