Pretoria-Oos Akkommodasie by 55 on Dely | LekkeSlaap
+36

55 on Dely

55 on Dely
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het gemaklike slaapplek vir 2 gaste. Die kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n TV met volledige DStv, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Die kamer bied ook 'n privaat ingang, veilige onderdakparkeerplek en gratis WiFi. Die kamer lei na 'n klein patio met 'n uitsig oor die tuin en 'n buitetafel en 2 stoele.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

'n Kontinentale ontbyt met vrugtesap, ontbytgraan, jogurt, toebroodjies, muffins en vrugte is ingesluit.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Studio @ 55
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie ruim gastesuite het 'n oopplan-uitleg met 'n sitarea, kombuis, eetarea en 'n slaaparea. Daar is 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is goed toegerus met 'n groot yskas, mikrogolfoond en 'n Snappy Chef-induksiestoof. Die suite het 'n TV met volledige DStv en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer bied ook 'n privaat ingang, veilige onderdakparkeerplek en gratis WiFi. Daar is 'n knus kaggel en hou sal beskikbaar wees. Dié kamer lei na 'n klein patio met 'n uitsig oor die tuin en 'n buitetafel en 2 stoele. Dit is langs 'n groot swembad.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

'n Kontinentale ontbyt met vrugtesap, ontbytgraan, jogurt, toebroodjies, muffins en vrugte is ingesluit.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Delystraat 55, Maroelana, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA298a5397ec9be5e2ba38506cccae526a133c813b4e8e47c0751f1ce2bfa5672fd119ff23dbdc67e9608beef7cceb345e6673?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 62 5 1 5 55 Dely Road Maroelana 0081 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.783691267761 28.26004964418
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za