Pretoria-Oos Akkommodasie by 55 on Dely | LekkeSlaap
+36

55 on Dely

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 62 resensies vir 55 on Dely
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Amelia M - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia M
Enkelreisiger

Heerlike ontbyt. Vriendelike diens.

Baie dankie vir uitstekende diens.

55 on Dely's terugvoer

Dankie Amelia. Jy is enige tyd weer welkom.

Groete
Karina

55 on Dely
Corle V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n nag spandeer In 'n onbekende stad vir 'n troue van vriende.

Alles was slegs van díe beste gehalte en kwaliteit, alles was voortreflik en in die oortreffende trap. Heerlike ontbyt, mens voel tuis.

55 on Dely's terugvoer

Dankie Corle vir die mooi woorde. Dit was heerlik om julle te ontmoet en ons hoop ons sien julle weer.

Groete,
Karina

55 on Dely
Madelein S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein S
Saam met vriende

Heerlik, rustig, netjies en 'n heerlike ontbyt.

Sal met vrymoedigheid aanbeveel.

55 on Dely's terugvoer

Madelein,

Dankie vir die mooi woorde.

Groete
Karina

55 on Dely
Marilee S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilee S

Ons bly was ongelooflik!

Dit is 'n ongelooflike mooi plek, mooi groen tuin, lekker groot swembad en pragtige kamer! Ons is baie welkom ontvang en is dadelik ys water aangebied, koffie, tee en beskuit was in ons kamer geplaas en 'n bederfie op die bed. Het die heerlikste ontbyt gekry die volgende oggend. Definitief 'n plek wat ons weer gaan besoek.

55 on Dely's terugvoer

Dankie Marilee, julle was sulke maklike gaste wat julle dadelik tuis geraak het. Ek waardeer die mooi woorde en hoop om julle weer te sien.
Karina

55 on Dely
Jadene V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jadene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was op die hande gedra.

Pragtige plek. Die eienaars dra soveel trots en dit weerspieël in die kamers, tuin en elke detail! Sal vir seker weer wil terugkeer. Van vars water met ys op aankoms tot beskuit, sjokolade, cappuccino, ens. Baie baie dankie vir al jul moeite. Dit was tops.

55 on Dely's terugvoer

Dankie Jadene, julle was twee vriendelike, aangename mense.
Ons hoop om julle weer te sien.
Groete,
Karina

55 on Dely
Rian J - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rian J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Die plek is pragtig en Karina hulle is wonderlik.

55 on Dely's terugvoer

Dankie Rian,
Julle was net in en uit, maar dit was nogtans lekker om julle te ontmoet.
Groete
Karina

55 on Dely
Tim W - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tim W
Enkelreisiger

Gastvij en ontspannen lokatie.

Ik was hier op doorreis. De mogelijkheid om te kunnen eten is dan een uitkomst hoewel er veel eetgelegenheden zijn. Als reiziger op doortocht ben je op een goede plek met alles wat je nodig hebt om bij te komen en de volgende dag weer verder te kunnen. Gastvrijheid maakt het geheel af.

55 on Dely's terugvoer

Thank you so much, Tim for your kind words.
Hope you recover soon and enjoy the cycling routes in beautiful Cape Town.
Karina

55 on Dely
Warren W - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren W
Besigheidsreis

Gasvryheid puik en als skoon en gemaklik.

Wat 'n wonderlike plek met uitstekende mense wat mooi na 'n mens kyk. Sal beslis terugkeer!

55 on Dely's terugvoer

Dankie vir die mooi woorde, Warren. Dit was lekker om jou te ontmoet. Hoop ons sien jou weer.

Groete
Karina

55 on Dely
Piet V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik verblyf.

55 on Dely is perfek geleë, alles is baie mooi skoon en gerieflik, en die diens was puik, en baie vriendelik.

55 on Dely's terugvoer

Dankie Piet, sien julle sommer gou weer.

Groete
Karina

55 on Dely
Tommy P - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tommy P
Enkelreisiger

55 on Dely is a 6 star guesthouse!

In 25 years, this is the best guesthouse I ever stayed in, in Pretoria! Kind and friendly reception. Room was the cleanest I ever observed! The extras in the room are out of this world! (You just do not get the attention to detail if compared to other guest houses). The breakfasts were prepared with the finest care and attention to detail, even the background music, to name but one issue, was well selected! Everything in this room were in a working condition and of exceptional high standard and quality! The safe parking is much appreciated.

55 on Dely's terugvoer

Goeie dag Tommy,

Dit was 'n plesier om jou hier te kon huisves - 'n aangename, interessante gas. Ek het lekker met jou gesels rondom die ontbyttafel en sal jou enige tyd terugverwelkom. Dankie vir die goeie resensie - word baie waardeer.

Groete
Karina

55 on Dely
Pieter S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Enkelreisiger

Uitsonderlike verblyf.

Op 'n koue Pretoria-aand het Karina se gasvryheid en die brandende kaggel dit 'n onvergeetlike ervaring gemaak. In die toekoms is dit waar ek sal bly.

55 on Dely's terugvoer

Dankie, Pieter vir die mooi woorde. Ek sien uit om die res van jou familie te ontmoet. Sien julle sommer gou weer.

Groete
Karina

55 on Dely
Nicolene B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte gastehuis!

Perfek en uitstekend! Pragtige gastehuis! Skoon, netjies, heerlikste ontbyt met die vriendelikste aangenaamste mense. Beveel dit vir almal aan.

55 on Dely's terugvoer

Dankie Nicolene,

Julle was sulke maklike, vriendelike gaste. Kom gerus weer.

Groete,
Karina

55 on Dely
Brenda V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda V
Enkelreisiger

Wonderlik.

Dit was my 2de keer wat ek daar bly en ek sal weer! Dit is meer as 5-ster, alles is pynlik netjies, baie gerieflik en die eienaars doen soveel moeite met die plek. Elektriese kombers, ekstra verwarmer, vars melk, cappuccino, ens. is net van die goedjies wat dit spesiaal maak.

55 on Dely's terugvoer

Dankie Brenda, jy is enige tyd weer welkom. Ons waardeer sulke goeie terugvoer.
Groete
Karina

55 on Dely
Christina M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina M
Gesin met tieners

Ongelooflik gerieflik en heerlike ontbyt.

Baie gasvry ontvang. Niks kom kort. Heerlike ontbyt.

55 on Dely's terugvoer

Dankie vir die mooi woorde. Dit was lekker om jou man en seun te ontmoet.
Karina

55 on Dely
Linzi S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linzi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and peaceful.

A really lovely place to stay at. Every detail has been thought about. Beautiful garden, comfortable bed and everything you could need. Would definitely stay there again.

55 on Dely's terugvoer

Thank you for the kind words, Linzi. You are most welcome to return.

Regards,
Karina

55 on Dely
Andre V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste nog so ver!

Waar begin ek? Dis stylvol met 'n prentjie mooi tuin. Die gasvrou was uitstekend en die kamer fantasties. Wonderlike dekor en die ontbyt was ver beter as wat ons verwag het! Ons wou so graag nog 'n aand daar bly. Sal beslis altyd weer daar bly. Baie dankie.

55 on Dely's terugvoer

Dankie Andre. Dis baie gaaf van jou, maar ek moet darem sê julle was uitstekende gaste. Julle is enige tyd weer welkom.
En 'n spesiale dankie vir die avokado's.

Groete
Karina Johnson

55 on Dely
Bernadette G - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette G

Great!

We were warmly received, and we felt right at home. The garden is beautiful and very restful after a long day of travelling. Great setting and everything is clean, neat and tidy.

Lerato S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lerato S
Besigheidsreis

The place us clean and welcoming, and the people there are very helpful and friendly. I will definitely stay there again.

Beautiful and warm rooms.

55 on Dely's terugvoer

Thank you for the kind words, Lerato. You are welcome at any time. Hope to see you again.

Regards,
Karina Johnson

55 on Dely
Riaan R - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is pragtig en die diens was uitstekend! As jy Pretoria besoek is dit verseker die moeite werk!

Baie mooi blyplek met uitstekende geriewe en 'n bitter aangename gasvrou! Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

55 on Dely's terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde van waardering. Julle was lekker, interessante gaste hoop om julle weer te sien.
Groete,
Karina

55 on Dely
Marie C - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Alles, en ek bedoel alles, is gedoen om jou gemaklik en bederf te laat voel. Sal nooit weer op ander plek bly nie. Wonderlike gasvrou.

55 on Dely's terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde, ek waardeer dit opreg. Dit was lekker om sulke vriendelike mense soos julle hier te kon he.
Sien uit om julle weer te sien.

Groete,
Karina

55 on Dely
Emielke V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emielke V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverbeterlik, met uitstekende aandag aan detail.

Wow, wat 'n juweel van 'n plek! Perfekte tuin met volop voëllewe en ’n groot swembad. Onverbeterlike, gerieflike kamers. Een kleiner kamer met ’n en suite-badkamer, 'n yskassie, mikrogolf en koffiestasie. Die ander kamer is ’n groot tuinwoonstel met skuifdeure wat na die swembad lei. Daar is 'n sitarea, eetarea, kombuis en en suite-badkamer. Karina was 'n uitstekende gasheer met net genoeg gaste-interaksie. Haar aandag aan die detail in die kamers en gemeenskaplike area is fenomenaal. Ontbyt was heerlik, die moeite werd om net vir die ontbyt te bespreek! Die ligging is ideaal vir waar ons wou wees met veilige parkeerplek en maklike toegang tot die N1. Die enigste nadeel is dat Dely-pad nogal besig is, so jy kan die verkeer hoor. Ons sal beslis weer hier bly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Immaculate with phenomenal attention to detail.

Wow, what a gem of a place! Perfectly manicured garden with lots of bird life and a big swimming pool. Immaculate, comfortable rooms. One smaller room with an en suite bathroom, a bar fridge, microwave and coffee station. The other room is a large garden flat with sliding doors onto the pool. It's got a lounge, dining area, kitchen and an en suite bathroom. Karina was a superb hostess with the right amount of guest interaction. Her attention to detail in the rooms and communal spaces is phenomenal. The breakfast was incredible, worth booking just for the breakfast! The location was perfect for where we wanted to be with secure parking and easy access to the N1. Only downside is that Dely road is rather busy, so you do hear peak traffic. We'll definitely stay here next time we're up on business.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

55 on Dely's terugvoer

Thanks, Emielke for taking the time to write such a detailed review. I appreciate your kind words and would love to see you again.

Karina

55 on Dely
Elsabe R - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe R
Besigheidsreis

Absoluut fantasties.

Diens was uitstekend en die geriewe was so netjies.

55 on Dely's terugvoer

Dankie, Andre,

Jy is enige tyd weer welkom.

Groete
Karina

55 on Dely
Hettie M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Fantastiese wegbreek. Alles netjies en skoon, stil en rustig. Die ontbyt was uit die boonste rakke. Karina jou vriendelikheid en gasvryheid was wonderlik. Ons sal definitief terug wees.

55 on Dely's terugvoer

Dit was net 'n plesier om julle te huisves. Julle is enige tyd weer welkom.

Karina

55 on Dely
Aniska D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aniska D
Enkelreisiger

Was presies wat my gemoed nodig gehaat het.

Van die vriendelikste, mees bedagsame mense wat ek al ontmoet het..

55 on Dely's terugvoer

Dankie, Aniska. Dit was goed om jou hier te kon huisves en jy het soos 'n dogter in die huis gevoel. Hoop dit gaan al beter met die pasient.

Groete
Karina Johnson

55 on Dely
Carina B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties! Ek was mal oor 55 on Dely.

55 on Dely sal ek vir seker weer gebruik en kan ek die pragplekkie aanbeveel vir enige iemand! Dit is ideaal geleë naby aan Brooklyn Mall, Club Surgical, Menlyn ens. Voel glad nie of jy in die stad is terwyl jy tuisgaan by 55 on Dely - so rustig met 'n asemrowende mooi tuin en swembad. Daar is nie eers genoeg woorde om te beskryf hoe tevrede ek was met die akkommodasie nie, heerlik ruim met lugversorging, vol DStv, WiFi, topgehaltelinne, koffiestasie, letterlik als wat mens nodig het en so netjies en skoon. Dan word jy nog bederf met 'n heerlike ontbyd ook. 100%, vir seker 5-ster-kwaliteit.

55 on Dely's terugvoer

Baie dankie, Carina vir die wonderlike resensie. Dit was heerlik om julle oulike gesinnetjie te ontmoet, vriendeliker en hartliker kry mens moeilik. En dankie vir hoe pragtig netjies julle die Studio agtergelaat het, julle is enige tyd weer welkom.

Groete,
Karina

55 on Dely
Jacques K - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jou "Home away from Home".

Sjoe, beslis een van die mees aangename gastehuise waar ons al oornag het!! Om nie eers te praat van die pragtige tuin nie. Ons het onmiddellik tuis gevoel danksy die gasvryheid van Karina. Die ligging van die gaste huis is ook perfek - slegs 'n klip gooi vanaf Menlyn Mall / Main. Die koningsontbyt van die volgende oggend saam met lekker geselsies het ons met 'n warm gevoel gelaat. Ons sal jul beslis weer sien!

Brenda V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda V
Enkelreisiger

Baie lekker!

Dit is 'n pragtige plek met aandag aan die fynste detail. Baie aangename gasheer en gasvrou!

55 on Dely's terugvoer

Dankie Brenda vir jou mooi woorde. Dit was lekker om jou hier te kon hê.
Groete,
Karina

55 on Dely
Chantel B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luuks, gerieflik en tuis.

Dit was voorwaar 'n lekker oorbly. Met aankoms is ons baie vriendelik verwelkom deur Karina en Norman - lieflike mense. Die ateljee-eenheid was baie goed ingerig en dit het vir my en my Ma genoeg spasie toegelaat om lekker op te vang. Die eenheid was baie indrukwekkend met 'n moderne en luukse gevoel met oorgenoeg ruimte. Ons het die kuier afgesluit met 'n heerlike ontbyt op die stoep met 'n asemrowende uitsig op die mooiste tuin, wat jou deel maak van die natuur. Wat meer kan jy vra, as om jou dag so te kan begin? Ek sal verseker weer gebruik maak van 55 on Dely, bloot oor dit al die blokkies tiek as dit by my smaak en voorkeur kom en ook oor dit werklik baie goed geleë is. Weereens baie dankie vir julle gasvryheid. Als van die beste en sien julle verseker 'n volgende keer.

55 on Dely's terugvoer

Dit was heerlik om ma en dogter hier te gehad het en lekker met julle te gesels. Ek is bly ons nuwe eenheid vind byval by mense. Sterkte met jou groot planne, Chantel.

Groete
Karina

55 on Dely
Petro J - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasies.

Smaakvol gemeubileerd. Vyfster gehalte, beveel dit vir enigiemand aan.

55 on Dely's terugvoer

Dankie Petro vir die mooi woorde. Ons hoop jou plantjies groei wat ons hier uitgehaal het en hoop om julle weer te sien.

Groete
Karina

55 on Dely
Wilma V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik tuis.

Ons was op die hande gedra van aankoms tot ons vertrek het. Sal vir seker weer hier oornag.

55 on Dely's terugvoer

Dankie Wilma, vir jou terugvoer. Ons waardeer dit baie. Julle is enige tyd weer welkom.

Karina

55 on Dely
Karien S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien S
Saam met vriende

Beste waarde vir geld.

Dit was ‘n aangename verrassing.

55 on Dely's terugvoer

Karien,

Dankie dat jy die moeite gedoen het om terugvoer te gee. Was lekker om julle 3 hier te kon huisves.

Groete
Karina

55 on Dely
Johan C - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons het 'n fantastiese tydjie by 55 on Dely gehad. Dit is baie sentraal geleë. Baie mooi tuine om jou verblyf. Daar is vars vrugte en van die lekkerste koffie in jou kamer. Die mense is baie vriendelik. Die ontbyt is uit die boonste rakke. Ek sien uit na ons volgende kuier.

55 on Dely's terugvoer

Baie dankie, Johan. Dankie ook vir julle geduld te midde van die bouery. Ons sien uit daarna om julle weer te sien.

Groete,
Karina

55 on Dely
Marius M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius M
Enkelreisiger

Maklik. Dit is hoogstaande gehalte.

55 on Dely bied alles wat 'n persoon nodig mag hê om 'n rustige nag te hê. Jy word vriendelik ontvang. Alles is pynlik netjies en die ontbyt is net die beste.

55 on Dely's terugvoer

Baie dankie, Marius. Dis baie vriendelik van jou. Ons hoop jou nuwe kar ry lekker en kom gerus weer.

Groete
Karina

55 on Dely
Ina G - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut lieflik!

Hierdie B&B is baie gerieflik geleë, uiters netjies en skoon en die tuin is 'n lushof. Hoewel dit teen Delystraat is, pla die geraas van verkeer geensins nie. Parkering is veilig agter 'n veiligheidsheining en -hek. Kamerdekor is pragtig met hoë gehaltelakens en beddegoed. Daar is koffie, tee, regte melk en 'n klein yskassie, ordentlik gesitueerde muurproppe by 'n spieël, goeie verhitting/lugreëling en 'n interessante stort. Die ontbyt was uitstaande. Die gasheer en -vrou is baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer van hierdie akkommodasie gebruik maak as ons in Pretoria kom en beveel dit sterk aan.

55 on Dely's terugvoer

Baie dankie Ina, dat jy die tyd opsy gesit het om die gedetailleerde resensie te skryf. Ek waardeer jou mooi woorde baie.
Ons hoop ons sien julle weer.

Karina

55 on Dely
Marius D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius D
Gesin met klein kinders

Verseker waarde vir geld, ontbyt was ongelooflik.

Sal weer besoek. Fantastiese diens.

55 on Dely's terugvoer

Dankie Marius. Dit was baie lekker om julle te ontmoet. Julle is enige tyd weer welkom.
Groete,
Karina

55 on Dely
Gesine C - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gesine C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was weereens net ongelooflik lekker.

Baie dankie vir die heerlike tyd. Alles was weer so netjies en dankie ook vir al die bederfies en die heerlike ontbyt. Ook dankie vir die uithelp met die vleis. Hoop om julle gou weer te sien.

55 on Dely's terugvoer

Baie dankie Gesine. Julle is model-gaste en voel nou al soos familie/vriende. Julle is enige tyd weer welkom.
Groete,
Karina

55 on Dely
Mari J - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en die gasvryheid is uitnemend.

Ons baie vriendelik ontvang en die verblyf is baie netjies en ons is op bederf.

55 on Dely's terugvoer

Dankie Mari. Julle is enige tyd weer welkom.

Karina

55 on Dely
Arno V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie netjies. Goeie waarde vir geld. Uitstekend vir kort tye.

55 on Dely's terugvoer

Beste Arno

Dit was lekker om sulke interessante mense al die pad uit Namibië, te kon huisves. Sterkte met julle planne.

Karina

55 on Dely
Dlamini G - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dlamini G
Enkelreisiger

Friendly hosts, what you see in the pictures is what you'll find.

Would highly recommend it.

55 on Dely's terugvoer

Hi Gcebile,

Thank you for your kind words. It was good to meet you and your friends from Swaziland. Keep up the good work you are doing there, and we hope to see you again in future.

Karina

55 on Dely
Frans L - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans L
Enkelreisiger

Hemel op aarde.

Dit was heeltemal die moeite werd. Katrina het 'n konings ontbyt vir my voorberei. Wat 'n plesier om daar te gebly het.

55 on Dely's terugvoer

Dankie Frans,
Dit was lekker om jou te kon ontmoet. Hoop om jou weer te sien.

Karina

55 on Dely
Tania M - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Sjoe, ek weet eintlik nie hoe om die absolute wonderlike diens wat ons gekry het te beskryf nie. Karina en haar man het uit hulle pad uitgegaan om ons te akkommodeer met ons "vreemde" versoeke. Hulle was baie vriendelik en behulpsaam. Die plek was mooi skoon en netjies en hulle het 'n ongelooflike mooi tuin wat soos 'n stukkie paradys voel in die middel van die stad. Ons het baie lekker gebly en kan hulle beslis aanbeveel, ons sal definitief ook weer daar gaan bly as ons weer in die stad is.

55 on Dely's terugvoer

Dankie Tania,

Dit was nou lekker om jou kommentaar te lees. En dit was net so lekker om julle te kon huisves.
Kom gerus weer.

Groete
Karina

55 on Dely
Andrea H - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea H
Enkelreisiger

Fantasies.

Baie dankie Karina vir jou gasvryheid en puik diens. Jul plek is pragtig, alles wat 'n mens nodig het, kan dit beslis aanbeveel.

55 on Dely's terugvoer

Dankie vir die goeie resensie, Andrea. Jy is enige tyd weer welkom.

Karina

55 on Dely
Mariska V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verruklik lekker!

Dit is rustige woning. Baie mooi en heerlik ruim! Gemaklik geslaap met aircon in die hittegolf en boonop is daar ook 'n waaier as jy een verlang. Die badkamer het 'n heerlike verrassing ingehou. Ontbyt en algehele diens is puik! Kan beslis dit aanbeveel.

55 on Dely's terugvoer

Beste Mariska,

Baie dankie, dit was lekker om julle te ontmoet en te huisves. Hoop al julle planne vir die toekoms werk uit.

Groete,
Karina

55 on Dely
Carina B - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina B
Enkelreisiger

Gemaklik en rustig met lekker ontbyt.

Ek het heerlik gebly en baie lekker onthbyt geniet. Dankie Karina.

55 on Dely's terugvoer

Dankie Carina. Dit was lekker om jou hier te kon ontvang.

Groete
Karina

55 on Dely
Charlene H - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry en gerieflik!

Baie mooi gastehuis met die pragtigste tuin! Alles wat 'n mens nodig het om gerieflik te oornag en 'n heerlike ontbyt.

55 on Dely's terugvoer

Beste Charlene,

Dit was heerlik om twee sulke gawe mense te kon huisves. Julle is enige tyd weer welkom.

Groete,
Karina

55 on Dely
Gesine C - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gesine C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die was ongelooflike waarde vir geld!

Dit was nog een van die beste en netjieste plekke waar ons gebly het. Dit is alles en nog meer wat 'n mens verwag.

55 on Dely's terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde, Gesine. Dit was heerlik en maklik om julle hier te gehad het. Hoop julle het die dag in Pretoria geniet.

Groete,
Karina Johnson

55 on Dely
Riana D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riana D
Enkelreisiger

Ek sal 55 on Dely te alle tye vir enige besigheidsreisiger aanbeveel.

Ideaal vir sakereisigers wat in die ooste van Pretoria moet besigheid doen.

55 on Dely's terugvoer

Dankie vir jou terugvoer, Riana. Jy is enige tyd weer welkom.

Groete,
Karina

55 on Dely
Taryn L - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taryn L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Feels like home.

Baie dankie! Dit was so lekker, gasvry en vriendelik is net twee woorde. Plek is baie netjies en baie moeite is ingesit vir ontbyt. Sien gou weer.

55 on Dely's terugvoer

Dankie,Taryn. Dit was heerlik om klein Christiaan ook hier te kon he. Sy handdoekie wat agtergebly het, hou ek vir julle. Hoop julle kom weer.

Karina

55 on Dely
Jessica C - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jessica C
Besigheidsreis

Very clean, accomodating and comforting. Felt very safe and well looked after.

I stayed at 55 on Dely for a week and had a great experience. My room was very clean and well accommodating. The security was good, I felt safe at all times as a single female. Norman and Karina made me feel very at ease, were very helpful and friendly. I woke up every morning to a great breakfast (MUST TRY) and friendly greetings. My room was well cleaned daily, with fresh fruit and a variety of different coffees. I would recommend 55 on Dely to anyone who is looking for an affordable, well accommodated and safe location. Thank you and see you soon.

55 on Dely's terugvoer

Thanks for the kind words, Jessica. It was nice meeting you and we would like to see you again. Welcome any time.

Karina

55 on Dely
Chantel P - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis was baie gasvry.

Baie oulik plekkie. Ontbyt was regtig lekker. Sal aanbeveel vir ander.

55 on Dely's terugvoer

Dankie vir die mooi woorde, julle is enige tyd weer welkom.
Karina

55 on Dely
Willie L - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie L
Enkelreisiger

Aangenaam.

100% vir oornag-akkommodasie vir enkelpersoon of met metgesel. Bekostigbaar en baie netjies.

55 on Dely's terugvoer

Baie dankie, Willie. Ons waardeer jou terugvoer.

Groete,
Karina

55 on Dely
Helena V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena V
Besigheidsreis

Wonderlik en asemrowend lekker.

Goeie verwelkoming, plekkie baie netjies, ek het tuis gevoel. Die ontbyt was van uitstekende gehalte en sal definitief weer daar oorslaap.

55 on Dely's terugvoer

Dankie Helena. Kom gerus weer.

Groete,
Karina

55 on Dely
Louis B - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louis B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Uitstekende verblyf vir 'n paartjie. Stylvol. Lekker king size-bed. Lugreëling. Vriendelike ontvangs. Keurige ontbyt.

55 on Dely's terugvoer

Dankie Louis. Dit was 'n plesier om julle hier te kon hê. Ek hoop Suzette sterk gou aan na die operasie. Julle is enige tyd weer welkom.

Groete
Karina

55 on Dely
Vera R - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vera R
Besigheidsreis

Ek sal hierdie gastehuis definitief vir enige persoon aanbeveel.

Die mense van 55 on Dely het regtig uit hulle pad gegaan om my verblyf daar 'n plesier te maak. Ek het dadelik tuis gevoel en die kamer was baie netjies. Ten spyte daarvan dat ek die volgende oggend vroeg moes ry, het Karina moeite gedoen om 06h00 vir my 'n heerlike ontbyt voor te sit. Ek sal sonder enige huiwering weer by hulle oorslaap!

55 on Dely's terugvoer

Dit was 'n plesier om jou hier te kon huisves. Kom gerus weer.
Karina

55 on Dely
Eileen M - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf.

Alles was skoon en netjies. 'n Aangename verrassing was die lieflike koue water wat in die kamer was toe ons gearriveer het. Wat ook lekker was, was dat ons of die lugreëling of die waaier kon gebruik. Hierdie gasvrou verdien bonuspunte vir haar lieflike en onverwagse ontbyt die volgende oggend. Baie dankie, ons het heerlik oornag en sal weer so maak as ons in Pretoria is.

55 on Dely's terugvoer

Baie dankie, Eileen. Ek waardeer jou positiewe gesindheid. Dit was 'n plesier om julle hier te kon huisves. Hoop om julle gou weer in Pretoria te sien.
Vriendelike groete,
Karina

55 on Dely
Ellouise D - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ellouise D
Besigheidsreis

Nie vriendelike ontvangs nie.

Nie vriendelike ontvangs nie. Die verblyf was goed.

55 on Dely's terugvoer

Dankie dat jy die moeite gedoen het om kommentaar te lewer. Die besprekingsprobleem was egter buite my beheer en ek is jammer dat julle dit so negatief ervaar het.
Vriendelike groete
Karina

55 on Dely
Michael J - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael J
Enkelreisiger

Totale waarde vir geld. Baie mooi perseel, netjies en ongelooflik skoon!

10/10 vir alles. Baie veilig ook.

55 on Dely's terugvoer

Dankie, Michael, vir jou vriendelike woorde.

55 on Dely
Ian M - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian M

Verblyf was baie aangenaam .

Die kamer- en badkamergeriewe baie skoon en netjies en alles werk soos dit moet. Die gastehuis is ook baie sentraal geleë. Die gasheer en gasvrou is besonderse aangename mense en doen hul bes om als so gerieflik moontlik te maak. Ek sal dié plek vir seker aanbeveel.

55 on Dely's terugvoer

Dankie Erika, vir jou vriendelike woorde. Dit was heerlik om julle hier te hê en voorspoed met al julle groot planne vir hierdie jaar.

Groete
Karina

55 on Dely
Charnelle T - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charnelle T
Gesin met tieners

Fantasties!

Sien sterre.

55 on Dely's terugvoer

Dankie Charnelle.

Mag 2017 net goeie dinge vir julle familie inhou.

Groete
Karina Johnson

55 on Dely
Amanda F - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda F
Enkelreisiger

Ek sal nêrens anders in Pretoria bly nadat ek 55 on Dely ontdek het.

Wonderlike verblyf in die hart van Pretoria.

55 on Dely's terugvoer

Dankie Amanda, was heerlik om jou hier te hê. Altyd welkom.
Groete
Karina

55 on Dely
Liezel L - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly and welcoming.

I would definitely recommend it to other people. Thank you!

55 on Dely's terugvoer

Thanks Liezel for the kind words. It was a pleasure having you here. We hope to see you again.
Regards,
Karina

55 on Dely
Jacques B - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was perfek.

Die diens was baie vriendelik en gasvry. Die geriewe netjies en perfek, en die ontbyt was heerlik! Sal vir seker weer daar gaan bly!

55 on Dely's terugvoer

Beste Jacques,
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer, ons waardeer dit baie. Dit was lekker om julle te akkommodeer en ons sien uit om julle weer te sien as julle Pretoria toe kom.
Vriendelike groete
Karina



55 on Dely
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Delystraat 55, Maroelana, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA298a5397ec9be5e2ba38506cccae526a133c813b4e8e47c0751f1ce2bfa5672fd119ff23dbdc67e9608beef7cceb345e6673?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 62 5 1 5 55 Dely Road Maroelana 0081 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.783691267761 28.26004964418
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za