55 The Beacon

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

55 The Beacon bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in 'n kompleks in Shaka's Rock. Die kompleks is gerieflik 120 m vanaf Thompson's-strand en 2,7 km vanaf Ballito Junction Regional-winkelsentrum.

Dié lieflike woonstel beskik oor 2 kamers, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad, asook 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die eerste kamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oond, mikrogolf, yskas, ketel, broodrooster en kookgerei toegerus. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die leefarea lei na 'n tuin- en stoeparea met braaigeriewe. Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek. Die kompleks is 8,9 km vanaf die Ndlondlo Reptielpark en 19,7 km vanaf Crocodile Creek.

Slaapplek

'n Bespreking by 55 The Beacon sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 55 The Beacon gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false