56 On Alex

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

56 On Alex bied gerieflike kamers in Barberton.

Gaste kan kies tussen 3 kamers wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. 1 van die kamers het ’n koningingrootte-bed, die tweede kamer het ’n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Elke kamer het ’n waaier, TV met OpenView DStv en WiFi. Die kamers deel ’n badkamer met ’n stort en beddegoed en handdoeke word voorsien.

’n Gemeenskaplike koffie-area met ’n mikrogolf, yskas en tee-en koffiemaakgeriewe is beskikbaar. Beskuit, koffies, ’n koue ontbyt of graanontbyt en melk is ingesluit.

Parkeerplek is beskikbaar op die omheinde perseel en daar is ook wasgoedgeriewe op versoek.

Die instansie het ook 'n motor beskikbaar vir lughawe vervoer, asook vir dagtoere vir inwoners en word bestuur deur die instansie eienaar.

Barberton is teen die voet van die Makhonjwa-berge geleë. Dié area bied verskeie doendinge soos stap- en voetslaanpaaie, asook die Gold Panning- of Ondergrondse Myntoere.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 56 On Alex gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R380 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false