LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 56 On Alex Budget Accommodation | LekkeSlaap
+33

56 On Alex Budget Accommodation

4 resensies
Gastehuis
Kamer 1
Vanaf R399
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is geskik vir 2 gaste en het ’n koningingrootte-bed. Die kamer deel die gebruik van ’n volledige badkamer en beddegoed en handdoeke word voorsien. Daar is ’n waaier, TV met OpenView DStv en WiFi. Gaste het toegang tot ’n gemeenskaplike koffie-area en ’n koue ontbyt of ontbytgraan en melk word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B Skoonmaakdiens WiFi OpenView-TV

Belasting en Ekstras

Tariewe geld vir B&B. ’n Koue ontbyt of ontbytgraan en melk word voorsien. Die eienaars woon op die perseel met hul troeteldiere. Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word. Daar is 5 trappe vanaf die parkaararea na die huis. Let asb. daarop dat die kameras in die kamers afgesit gaan word wanneer daar gaste bly. Die kameras in die gange en oop areas word nie afgesit nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 2
Vanaf R399
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is geskik vir 2 gaste en het ’n dubbelbed. Die kamer deel die gebruik van ’n volledige badkamer en beddegoed en handdoeke word voorsien. Daar is ’n waaier, TV met OpenView DStv en WiFi. Gaste het toegang tot ’n gemeenskaplike koffie-area en ’n koue ontbyt of ontbytgraan en melk word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B Skoonmaakdiens WiFi OpenView-TV

Belasting en Ekstras

Tariewe geld vir B&B. ’n Koue ontbyt of ontbytgraan en melk word voorsien. Die eienaars woon op die perseel met hul troeteldiere. Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word. Daar is 5 trappe vanaf die parkaararea na die huis. Let asb. daarop dat die kameras in die kamers afgesit gaan word wanneer daar gaste bly. Die kameras in die gange en oop areas word nie afgesit nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 3
Vanaf R399
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is geskik vir 2 gaste en het 2 enkelbeddens. Die kamer deel die gebruik van ’n volledige badkamer en beddegoed en handdoeke word voorsien. Daar is ’n waaier, TV met OpenView DStv en WiFi. Gaste het toegang tot ’n gemeenskaplike koffie-area en ’n koue ontbyt of ontbytgraan en melk word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B Skoonmaakdiens WiFi OpenView-TV

Belasting en Ekstras

Tariewe geld vir B&B. ’n Koue ontbyt of ontbytgraan en melk word voorsien. Die eienaars woon op die perseel met hul troeteldiere. Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word. Daar is 5 trappe vanaf die parkaararea na die huis. Let asb. daarop dat die kameras in die kamers afgesit gaan word wanneer daar gaste bly. Die kameras in die gange en oop areas word nie afgesit nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R399
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Alexandraweg 56, Barberton, 1300, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56dab9668188ad86327ad3580dc6f7286dcdf9cd70b83269bbdf3f7ef0a38a894e2d97bc584f3cbc9cbc8fa7e7d71f78fc1e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R399  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 4 56 Alexandra Road Barberton 1300 Mpumalanga 086 999 0018 16:00-00:00 12:00 -25.782718427625 31.049677804911
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!