LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 56 On Alex Budget Accommodation | LekkeSlaap
+33

56 On Alex Budget Accommodation

4 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 4 resensies vir 56 On Alex Budget Accommodation
Netheid
4.0/5
Diens
3.8/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.8/5
Marie M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marie M

The stay was not so bad after all. One night was enough.

56 on Alex is not a guesthouse at all. It is for backpackers (we don't know any friends that will be interested). First impression wasn't good at all. As we enter the gate everything looks like a family house with people that rent some place at the back. The walls and fence needs a paint. The swimming pool is not in the right place. We suggest that he change the entrance to the premises that guests go directly into the house. He must hand over the keys and the remote. The owner must not stay inside the house while the guest are there ─ he is too much in our space.

56 On Alex Budget Accommodation's terugvoer

Hi Marie.

Ek is 'n medies ongeskikte pensionaris wat dit wat ek tot my beskikking het gebruik om 'n klein inkomste te verdien.

Eerstens huur ek die perseel met toestemming om 'n verdienste daaruit te genereer, so daar is tans nie fondse om te verf nie, maar ek maak seker dat my gaste gerieflik is.

Dit is om sekuriteits redes dat ek ook inwoon om te alle tye seker te maak dat my gaste als het wat hul moontlik nodig het en tweedens ook vir veiligheid van my gaste.

Wat die swembad aan betref, staan daar nie in die profiel beskrywing dat daar 'n swembad is vir gaste se gebruik nie, dit is my privaat swembadjie so dit is onvanpas om eens die posisie van die swembad te noem.

Verder wil ek graag noem dat indien u dit mis gelees het, dit is 'n "homestay". Indien u dit nie verstaan nie, dit beteken dat dit 'n gewone woonhuis is. Honderde ander gaste wat al hier tuis gegaan het was baie beindruk met die feit dat ek deurgans beskikbaar is vir advies of enige iets wat hul mag benodig.

Verder wil ek ook noem dat op my profiel en plek naam dit duidelik staan "56 on Alex Budget Accommodation". Dit beteken dat die akkommodasie baie goedkoop is en daarby kan mens nie verwag om geriewe te hê wat mens sal kry by baie duurder plekke nie. Ja, die gastehuis is baie populer by sakreisigers weens die goeie prys.

Dit is my prioriteit dat my gaste op 'n gerieflike skoon bed slaap, 'n skoon kamer, badkamer en meer kan geniet.

Ek is baie jammer dat u so kritiek uitspreek oor my instansie, maar wil voorstel dat u in die toekoms 'n instansie se profiel beskrywing deeglik lees om te verseker dit voldoen aan u hoë verwagtinge en nie net bespreek omdat dit u sak pas nie.

Dankie nogtans dat u hier bespreek het. Groete, Lucas.

56 On Alex Budget Accommodation
Alison K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison K
Saam met vriende

A super-friendly and attentive host.

The rooms were clean and comfortable, and we were made to feel at home.

56 On Alex Budget Accommodation's terugvoer

Thank you Allison for your good review. Much appreciated. You were also great guests to host.

56 On Alex Budget Accommodation
Themba M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Themba M
Saam met eggenoot / lewensmaat

That place must not be used as a guest house, let them keep their family room.

A guest house must be a place to rest, not what I experienced there. That was a family house with no privacy.

56 On Alex Budget Accommodation's terugvoer

I am very sorry you feel that way. You certaily are the only one after hundreds of guests before you have not had an issue with no lounge. After all my place is where people come to to sleep. Mostly business people, contractors and travellers. None of them ever had the need for a lounge. We do have the large garden with garden furniture and the varanda with tables and chairs where anyone is welcome to sit. We provide for only a small amount much more than most people expects. A comfotable clean bed and a shared bathroom. Our profile on the booking site does not say there is a lounge for guests and if you had read it you would have realised thats a room with shared bathroom and free cereal breakfast, free unlimited coffee or tea. We also offer our private kitchen should someone want to prepare a cooked meal and there is a gas grill. Much more than what most places offer. Washing your clothes can also be arranged free of charge. My friendly advice would be to read a facility's profile discription before booking to make sure that it suits your needs. Once again sorry about your experiance but you are one out of hundreds of other guests.

56 On Alex Budget Accommodation
Nokukhanya N - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nokukhanya N
Enkelreisiger

Best place to be.

Amazing place. Comfortable and the owner is the nicest!

56 On Alex Budget Accommodation's terugvoer

Thank you for your review. You were indeed a great guest to host. May all your wishes come true.

56 On Alex Budget Accommodation
Vanaf R399
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R399
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R399
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Alexandraweg 56, Barberton, 1300, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56dab9668188ad86327ad3580dc6f7286dcdf9cd70b83269bbdf3f7ef0a38a894e2d97bc584f3cbc9cbc8fa7e7d71f78fc1e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R399  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 4 56 Alexandra Road Barberton 1300 Mpumalanga 086 999 0018 16:00-00:00 12:00 -25.782718427625 31.049677804911
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!