LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 56 On Alex Budget Accommodation | LekkeSlaap
+33

56 On Alex Budget Accommodation

4 resensies
Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Kamer 1
B&B Skoonmaakdiens WiFi OpenView-TV
Kamer 2
B&B Skoonmaakdiens WiFi OpenView-TV
Kamer 3
B&B Skoonmaakdiens WiFi OpenView-TV
Belasting en Ekstras

Tariewe geld vir B&B.
’n Koue ontbyt of ontbytgraan en melk word voorsien.
Die eienaars woon op die perseel met hul troeteldiere. Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Daar is 5 trappe vanaf die parkaararea na die huis.
Let asb. daarop dat die kameras in die kamers afgesit gaan word wanneer daar gaste bly. Die kameras in die gange en oop areas word nie afgesit nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R399
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R399
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R399
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Alexandraweg 56, Barberton, 1300, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56dab9668188ad86327ad3580dc6f7286dcdf9cd70b83269bbdf3f7ef0a38a894e2d97bc584f3cbc9cbc8fa7e7d71f78fc1e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R399  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 4 56 Alexandra Road Barberton 1300 Mpumalanga 086 999 0018 16:00-00:00 12:00 -25.782718427625 31.049677804911
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!