Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Links op Ses-en-Vyftig Stockenstrom Straat

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir Links op Ses-en-Vyftig Stockenstrom Straat
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Lize L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize L
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Baie lekker eenhede, het September 2023 in die regter huisie gebly. Al kritiek is die skoonmaak dame was bietjie lastig. Heeltyd in ons geselskap en die oggend met uit boek was sy al net na 8 uur besig om rond te staan en wag en begin die braai skoonmaak. Ons wou slegs ontbyt gaan eet en terugkom, toe besluit ons eerder om alles vroeër te pak aangesien sy reeds daar begin skoonmaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eco Smart Essentials Pty Ltd S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eco Smart Essentials Pty Ltd S
Besigheidsreis

Great stay.

Good stay. There was everything we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreeslike oulike plekkie, my tipe styl.

Heerlike plek, eienaars het vir ons die ekstra myl gegaan nadat ons voertuig probleme gegee het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ronel B
Gesin met tieners

Ons het baie lekker gebly ten spyte van gure weer.

Ons was teleurgesteld dat waar ons gebly het glad nie ooreengestem het met die foto van die advertensie nie en daar is nie genoem dat daar 'n ander eenheid is nie. Ons het dit werk gemaak, maar sou eerder ingelig wou wees, veral met die weer wat daar was. Die toaster werk nie en laat die krag afskop. Ons het 'n bakkie parkeerplek gehad. Baie knap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolanda B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolanda B
Gesin met tieners

Handlebar Cottage @ 56 Stockenstrom.

Alles was baie skoon en netjies. Kombuis was ten volle toegerus. Daar was fynhout en stompies vir 2 aande vir die kaggelvuur en 'n pot met pragtige tuinblomme op die kombuis tafel, dit het ons baie tuis laat voel. Skoon handdoeke is elke dag voorsien (ons het 2 nagte oorgebly). Tuin agter is pragtig en ruim, en alhoewel ons nie gebraai het nie (a.g.v. die koue weer) is alles daar indien jy sou wou braai. Ons wou graag naby aan Hoërskool Outeniqua bly vir die sport toernooi, en die kothuis is letterlik loopafstand (ongeveer 1km) gewees. Enigste negatiewe aspek t.o.v. ligging was dat die straat waarin die kothuis geleë is, baie verkeer dra. Dalk nie ideaal vir iemand wat lig slaap nie. Wilna en Johan, julle was altyd deur baie vriendelik en behulpsaam, ons waardeer jul gasvryheid. Kyk asb mooi na Hester, sy is goud werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Links op Ses-en-Vyftig Stockenstrom Straat se terugvoer

Liewe Yolanda,
Baie dankie vir jou positiewe resensie, ons is baie bly julle het die kuiertjie in ons huisie geniet. Hoop om julle volgende jaar terug te sien by ons!
Groete Wilna en Johan

Links op Ses-en-Vyftig Stockenstrom Straat
Susan L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename ervaring.

Ons het heerlik gebly in ons oornag-verblyf en die gasvrou Wilna en haar helper, Bella was baie gasvry en vriendelik. Verblyf was baie netjies en skoon. Sal definitief weer daar oornag as ons in George moet tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Links op Ses-en-Vyftig Stockenstrom Straat se terugvoer

Liewe Susan,
Baie dankie vir jul kuiertjie in Stockenstrom 56. Ons waardeer jul goeie resensie en hoop om jul spoedig terug te sien by ons. Groete Wilna en Bella

Links op Ses-en-Vyftig Stockenstrom Straat
Adele M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele M
Gesin met tieners

Lekker sentraal in George.

Ons het baie lekker gebly en Wilna was baie vriendelik. Die Spar is in loopafstand en baie van die belangeplekke is baie naby. Die huisie het 'n mooi gerieflike kombuis, met 'n gasstoof en ketel wat help met beurtkrag. Daar is ook 'n groot stoep met ingeboude braai vir lekker kuier. Die badkamer is net bietjie knap en die vloer word papnat tydens stort. Meer rakkies in die badkamer kan dalk help. Ons sal beslis weer hier bly. Beslis waarde vir geld. Dankie dit was lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ursula B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula B
Saam met vriende

Dit was awesome.

Dit is ideale lokasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Links op Ses-en-Vyftig Stockenstrom Straat se terugvoer

Baie dankie Ursula. Die terugvoer word waardeer en dit was lekker om julle te ontmoet.

Links op Ses-en-Vyftig Stockenstrom Straat
Lizbe R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizbe R
Gesin met tieners

Pragtig.

Dit is 'n pragtige huisie wat volledig ingerig is met alles wat mens nodig het vir selfsorg. Die dekor is pragtig en die gasvrou is baie behulpsaam. Ons het baie lekker gebly en sal graag weer wil gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Links op Ses-en-Vyftig Stockenstrom Straat se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi terugvoering Lizbe, dit sal lekker wees om jul weer te laat kuier by ons. Groot waardering. Wilna

Links op Ses-en-Vyftig Stockenstrom Straat
Krystle A - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Krystle A

Perfect place with everything you need.

Had no problems and enjoyed the short stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Links op Ses-en-Vyftig Stockenstrom Straat se terugvoer

Dankie Krystle.

Links op Ses-en-Vyftig Stockenstrom Straat
Fernando P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fernando P
Gesin met tieners

Great central holiday location.

This place is a very cute and cosy little cottage with enough space and comfort for the guests provided. I really enjoyed our stay there and would recommend it. We could walk early in the morning in town and enjoy the dorpie. Thank you to the owners who has made our stay pleasant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Links op Ses-en-Vyftig Stockenstrom Straat se terugvoer

Fernando, thank you.
It's been so nice to host you and your beautifull family. Best of luck for the future and we hope to see you back in our town.
Kind regards, Wilna.

Links op Ses-en-Vyftig Stockenstrom Straat
Marna L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese gashere.

Pragtige plek met alles wat benodig word. Baie vriendelike verblyf. Ons is baie aangenaam ontvang en het elke oomblik geniet. Absoluut niks om oor te kla nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Links op Ses-en-Vyftig Stockenstrom Straat se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Marna, dit was heerlik om jul te kon huisves en sal toe oë jul aanbeveel oral.
Groete, Wilna.

Links op Ses-en-Vyftig Stockenstrom Straat
Danie H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie H
Gesin met tieners

Baie netjiese plek, goed ingerig, vriendelike hosts, lekker stoep met braai-area.

Naby aan Outeniqua Skool geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Links op Ses-en-Vyftig Stockenstrom Straat se terugvoer

Danie
Baie dankie vir jou resensie, ek waardeer opreg. Vertrou ons sien sommer gou in die toekoms weer vir sport in George! Groete Wilna

Links op Ses-en-Vyftig Stockenstrom Straat
Nina M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste waarde vir geld - skoon, netjies en rustige atmosfeer.

Ons was aangenaam verras met die gehaltediens by 56 Stockenstrom. Die kamers se netheid was wêreldklas en dan nog afgerond met brokkies liefde - beskuit, heerlike koffie en 'n mooi, netjiese tuin. Die tiepe afwerking sal jou laat tuis voel - soos in jou ma se huis! My man werk van die huis af, en kon op die sterk WiFi rustig op die stoep sit en werk met die Outeniekwaberge voor hom. Beslis een van die beste plekke waar ek al in die Wes-Kaap gewoon het. Wonderlike mense wat jou ontvang, skoonmaker op die perseel en genoeg privaatheid vir 'n heerlike nagrus in die pragtige George. Dankie 56 Stockenstroom! Sien julle weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Links op Ses-en-Vyftig Stockenstrom Straat se terugvoer

Goeie dag Nin ,
Baie dankie vir die wonderlije resensie! Ons is baie bly dat julle die verblyf so aangenaam gevind het en sien uit om jul weer in George te verwelkom in die toekoms.
Groete
Wilna
Stockenström 56

Links op Ses-en-Vyftig Stockenstrom Straat
Erica D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike diens en goeie persoonlike sorg. Gerieflik en netjies!

Naby Medi Clinic en dokters.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Links op Ses-en-Vyftig Stockenstrom Straat se terugvoer

Erica,
Baie dankie vir die mooi resensie ek waardeer die vriendelikheid en hoop om sommer gou weer te sien.
Wilna

Links op Ses-en-Vyftig Stockenstrom Straat
Elane V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elane V

Gemaklik en snoesig.

Tannie Wilna is 'n pragtige mens. Kommunikasie was uitstekend en sy was so behulpsaam. Ons het ons kuier baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Links op Ses-en-Vyftig Stockenstrom Straat se terugvoer

Goeie middag Elane,
Baie dankie vir die baie mooi resensie ek waardeer dit baie. Hoop jou mamma het mooi herstel na haar operasie. Groete Wilna

Links op Ses-en-Vyftig Stockenstrom Straat
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stockenstromsstraat 56, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8b694e1a5d47c961c41f3cb8cdef38c0f4b1104f1d576f5873c0072b47d58595ad178b39b6f16da38fff57b95a5071fecd1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 56 Stockenstrom Street George 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.954212565549 22.469280390264