57 Santa Monica Blvd

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

57 Santa Monica Blvd bied 'n private, luukse gaste-suite met alle geriewe in 'n stil en veilige landgoed in Centurion. Dit is naby verskeie restaurante, winkelsentrums, lughawens en hoofweë geleë.

Die gaste-suite is in die eienaar se huis geleë en is baie ruim. Die kamer beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Geriewe in die kamer sluit die volgende in: DStv, lugversorging, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. 'n Werkstasie en gratis WiFi is ook beskikbaar in die kamer. Die kamer het 'n patio met uitsigte oor die gholfbaan.

Die perseel bied privaat parkeerplek en 'n Kontinentale ontbyt is beskikbaar. Die verblyf is ideaal vir 'n sakereisiger of toeris wat meer spasie en privaatheid verlang as wat 'n hotel kan bied.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 57 Santa Monica Blvd gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za