LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 58 Espanol | LekkeSlaap
+11

58 Espanol

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 2 resensies vir 58 Espanol
Netheid
2.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
2.5/5
Edna L - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Edna L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die badkamer was netjes.

Die plekkie het baie potensiaal, daar kan tog regtig meer aandag gegee word aan die dekor en netheid. Die braai-area was regtig nie skoon, stoele en tafel en vloer was vuil. Die breekware kort aandag, van die borde en bekers is "gechip". Van die potte en pan was nie behoorlik skoongemaak na vorige gebruik. Meer eenvormigheid in die slaapkamers en sitkamer dekor sal met 1ste indrukke 'n baie beter indruk skep.

Bennie B - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Bennie B
Gesin met klein kinders

Lekker gebly en plek is goed toegerus en kan aanbeveel word om te gebruik.

Sien sterre.

Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seilstraat, Eenheid 58 Espanol, Blougbergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRmZjhiYjMzLWY4ODAtNDE3Ny1hZGIxLTIxMGU4ZjA1MzY4Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 4) 2 5 1 4 Unit 58 Espanol, Sail Street Blougbergstrand 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-21:00 10:00 -33.80575 18.47928
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!