LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 58 Guinea Fowl Nest | LekkeSlaap
+13

58 Guinea Fowl Nest

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ashleyweg 4, Selborne Green 58, Oos-Londen, 5213, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R799 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

58 Guinea Fowl Nest is 'n ruim woonstel in 'n kompleks in die stil buurt, Selborne.

Dié woonstel is op die eerste verdieping en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee van die slaapkamers het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Een badkamer het 'n stort en die ander badkamer het 'n bad.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n wasmasjien-tuimeldroër en die sitarea het 'n TV en WiFi.

Die leefarea lei na 'n privaat balkon wat 'n uitsig oor die sportveld bied. Twee tandem-parkeerplekke is beskikbaar.

58 Guinea Fowl Nest is 4 km vanaf Beacon Bay Oos-strand en 5 km vanaf Orient-strand. Oos-Londen bied verskeie doendinge soos snorkel, duik, voetslaan-, stap en bergfietsroetes en walviskyk tussen Julie en Desember. Gaste kan ook verskeie besienswaardigehede in die area besoek soos die Hood Point-vuurtoring en die Gonubie Mouth Voëlreservaat.

Slaapplek

’n Bespreking by 58 Guinea Fowl Nest sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir 58 Guinea Fowl Nest
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Ashleyweg 4, Selborne Green 58, Oos-Londen, 5213, Oos-Kaap
  • Gaste dink 58 Guinea Fowl Nest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R799
per nag (plek vir 6)
Vanaf R799
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ashleyweg 4, Selborne Green 58, Oos-Londen, 5213, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASJKXY7i84DQKrydKQDvnFGf4FF9Vrj4iQhgfRQGbGFTP1SvkfQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R799  per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 4 Ashley Road Selborne Green 58 5213 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 11:00 -32.99017 27.9048
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!