LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 58 Watt Street | LekkeSlaap
+24

58 Watt Street

5 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 50% af

Kry 50% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wattstraat 58, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 R1 250 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

58 Watt Street bied gerieflike selfsorgwoonstelle in Gordonsbaai en is net 600 m van die strand af.

Verblyf word gebied in 3 ruim woonstelle en elke woonstel het slaapplek vir 6. Elke woonstel beskik oor 3 kamers met koningingrootte-beddens en en suite-badkamers met stort en toilette.

Elke oopplan-kombuis is toegerus met 'n vierplaatstoof, mikrogolf, yskas, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel en al die eenhede het gratis WiFi.

Elke sitarea het 'n TV en DStv-dekodeerder. Gaste kan hul eie slimkaart saambring. Die sitarea lei na 'n balkon met braaigeriewe en 'n uitsig oor die baai.

Gordonsbaai bied verskeie doendinge, soos branderplankry, visvang, swem, sonsondergang-bootvaarte, walviskyk in seisoen en verskeie restaurante, galerye en kroeë. Gaste kan ook die Strand Waterworld & Fun Park besoek en die Helderberg-wynroete verken.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir 58 Watt Street
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Wattstraat 58, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink 58 Watt Street het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 500
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
was R2 500
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wattstraat 58, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf927e6d5f36bbac85e65b3367e420205859f2411c75362bbf317ac978b352c501896b60da067b0e998a8b0b0311260fdd2ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500, nou Vanaf R1 250  per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 58 Watt Street Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -34.161331053553 18.869865555254
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!