Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

58 Watt Street

Eenheid 2
Vanaf
Vanaf R2 800
per eenheid
  • Plek vir 6 persone
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 en suite-kamers, 'n kombuis en leefarea. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel. Die sitarea het 'n TV met DStv-dekodeerder (gaste kan hul eie slimkaarte saambring) en lei na 'n balkon met braaigeriewe met 'n uitsig oor die baai.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Inklok
Inklok begin 14:00, maar dan kan gepoog word om vroeër inkloktye te akkommodeer.
Uitklok
Uitklok is 10:00. Die instansie moet vooraf in kennis gestel word indien gaste later wil uitklok en daar sal gepoog word om dit moontlik te maak.

Eenheid se sleutels met aankoms:
- Gedurende normale werksure sal die sleutels aan gaste gegee word wanneer die betaling en adminstrasie bevestig is. Spesiale reëlings om die sleutels te kry sal vir laat aankomste gemaak word.

Eenheid se sleutels met vertrek:
- Los asb. die sleutels in die veilige sleutelboks. Die kode sal voorsien word nadat die bespreking bevestig is.

Verlore sleutel of skade aan slotte:
Die koste om die eenheid se sleutels of beskadigde slot beloop R500 vir verlore sleutels en R1000 om slotte te vervang. Dit moet dadelik betaal word.

Rook:
Rook is heeltemal verbode binne die huis.
Rook word buite die huis toegelaat. Gebruik asb. die asbakkies wat in die tuin en braai-area gelos is.

Terugbetalings:
Daar sal nie terugbetalings vir vroeër vertrekke wees nie of indien die lugversorger, verwarmer of ander toerusting breek nie, indien dit gebeur as gevolg van die weer of enige ander rede waaroor die eienaar geen beheer het nie.

Gastekamers:
Moet asb. nie vlambare middele vir verhitting of om te kook in die gastekamers of gange gebruik sonder die toestemming van die eienaar van die huis nie.
Die kook, eet en stoor van kos in die kamers word nie toegelaat nie.
Moet asb. nie die gastekamers vir sake-aktiwiteite of enige ander doel as verblyf sonder die toestemming van die eienaar gebruik nie.

Sekuriteit en stoorplek:
Gaste bly verantwoordelik vir hul eie veiligheid en sekuriteit.
Gaste moet die eenheid ten alle tye gesluit hou wanneer hulle nie daar is nie.

Parkeerplek:
Parkeerplek is gratis beskikbaar. Een voertuig per eenheid.
Gaste moet nie enige waardevolle items in hul kar los waar dit geparkeer is nie.

Toilette:
Geen ander materiaal behalwe toiletpapier mag in die toilette gespoel word nie. Daar sal kostes aan verbonde wees indien die toilette geblok word.

Algemeen:
Gaste word nie by kamers en areas wat as "privaat" gemerk is toegelaat nie.

Geraas:
Vermy dit om geraas te maak en ander gaste te steur. Geraas moet veral tussen 22:00 en 08:00 in orde gehou word. Gaste moet ook nie geraas maak buite die gebou, in die binnehof of direk voor die gebou nie.

Eetkamer:
Gebruik asb. hierdie gemeenskaplike area om etes voor te berei en te kook.

Kombuis:
Die stoof moet skoon wees, sonder kos en olie.
Die yskas moet skoon wees.
Die kaste moet skoon en netjies wees.
Die wasbak moet skoon en sonder enige vuilgoed wees. Vuil skottelgoed moet gewas en weggesit wees.
Vullis moet in ’n toe houer gestor word totdat dit uitgeneem word.
Kookolie moet by die drein afgegooi word.

Braai op die veranda:
Hou die braai-area skoon. Los dit soos wat dit gevind is.
Moenie die braai los wanneer die vuur aangesteek is nie.
Hou kinders weg van die braai-area af.

Troeteldiere:
Die troeteldier moet goed opgelei en sonder vlooie wees, nie genieg wees om hare te verloor nie en nie die eiendom beskadig nie.
Troeteldiere word nie op die meubels en beddens toegelaat nie, tensy ’n beskermende oortreksel gebuik word. Daar is ’n ekstra skoonmaakfooi indien daar baie troeteldierhare in die huis gevind word.
Indien troeteldiere skade veroorsaak, sal dit van die breekskadedeposito aftegrek word en op gaste se kredietkaart gehef word.
Gaste moet agter hul troeteldiere skoonmaak.
Troeteldiere moet onder gaste se beheer wees en ten alle tye aan ’n halsband wees wanneer hulle nie in die omheinde tuin is. Troeteldiere mag nie vry in die eenheid rondstap nie.
Die tuin is nie troeteldiervriendelik nie.
Aggressiewe honde word nie toegelaat nie. Indien daar klagtes ontvang word sal gaste gevra word om die eiendom te verlaat sonder ’n terugbetaling.
Gaste moet troeteldiere se geraas monitor sodat hulle nie ander gaste pla nie.

Verantwoordelikheid:
Gaste sal verantwoordelik gehou word vir enige skade of verlies wat aan die eiendom gerig is, vir enige rede. Deur die bespreking te maak word daar ooreengekom dat enige bedrag wat redelik vereis word om skade te vergoed, dadelik deur gaste betaal sal word.
Gaste moet enige insidente of ongelukke aan die bestuur aanmeld, in verband met skade aan die eiendom.

Gaste moet mekaar respekteer. Verblyf kan gekanselleer word indien gaste ’n las vir ander word, insluitend vir bestuur.

Omgewing:
Skakel asb. ligte af wanneer dit nie gebruik word nie.
Maak seker dat krane toe is wanneer dit nie gebruik word nie.
Vermy die onnodige gebruik van handdoeke.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 1
Vanaf
Vanaf R2 900

  • Oond

per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wattstraat 58, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 1
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf927e6d5f36bbac85e65b3367e420205859f2411c75362bbf317ac978b352c501896b60da067b0e998a8b0b0311260fdd2ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 58 Watt Street Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.161331053553 18.869865555254
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem